Gelukkige vadersdag aan al die vaders more....
Baie geluk aan Colin met sy…
Baie geluk aan Colin met sy verjaarsdag.
Tong in die kies. ..... As n man nie kinders het nie het by geen waarde nie?..../.
Happy birthday Colin, God…
Happy birthday Colin, God bless, many more b/days. I beleave Freda will spoil you today.
As n man nie kinders het nie…
As n man nie kinders het nie het by geen waarde nie?..../.
dan het hy nie kinders nie. Jou waarde word mos nie bepaal deur wat jy het nie, maar deur jouself as persoon.
Kon dit nie weerstaan nie,…
Kon dit nie weerstaan nie, maar jy is van onskatbare waarde, aan jou vriende, familie, vrou, troeteldiere, werknemers, die forum, samelewimg en natuurlik bo alles jou Skepper!
Aan al die pappas hier baie…
Aan al die pappas hier baie lekker dag vir julle!
Petra bederf my lekker vandag, vroeg al 'n baie GROOT geskenk gekry, maar ons praat nie daaroor nie, genoeg om te se "I had it all today!"
Toe kry ek vier hemde en 'n pak sakdoeke wonder of sy iets vir my wou se?, nou vat sy my na die hotel vir 'n lekker ontbyt!
Freda se vir Collin asb baie geluk met sy verjaarsdag! Gelukige ou wat op vadersdag verjaar. Ek is weer een van die uiters min mense wat op my verjaarsdag gebore was, dit gebeur nie maklik nie, 'n moewiese toeval gewees!?
Freda, wat my nagtelike e pos betrf, ek is maar iemand wat baie min slaap, gemideld 3 tot 4 ure per nag, slaap ook nooit in die dag nie, daar is net hopeloos te veel dinge om te doen. Sit gereeld in die nag hier in die tent en lees of google allerande interesante en leersame goed.
gelukkige vadersdag
Aan al die pappas en oupas op die forum.... Baie gelukkige vadersdag vir julle. Veral my Voortrekker .... Baie dankie vir die stunning pappa en goeie voorbeeld wat jy is vir ons 2 stoutgat seuntjies. Ek hoop jyt n great Vadersdag. Xxx





Vaders van die forum
Ek wens julle almal 'n baie aangename dag toe. Vir die van julle wat gelukkig is om jul kinders vandag by julle te hê, ek hoop julle word goed bederf. 'n Goeie Pa is van onskatbare waarde vir sy gesin.
Ek en Colin het nie kind of kraai naby ons vandag nie. Die kinders sal hom bel en boonop verjaar hy ook vandag!