Ek kry op elke "Curry Beker"…
Ek kry op elke "Curry Beker" inset 'n e-pos, en ek het die "notification" af gehaal, maar kry steeds die e-posse.
Sal bietjie kyk na daai "comment notification", en jou hier laat weet.
Gaan na die draad waarop jy…
Gaan na die draad waarop jy epos notifikasies kry en kyk of die comment notification geselekteer is.

Dit was nie nie een draad…
Dit was nie nie een draad nie, was 'n paar van hulle. Ek het net vining gekyk, weet dit was op die Van Stadens draad, ook Ouderdom peiling een. Ek het gaan kyk, daar was nie kruisies in die blokkies nie. Die laastes wat ek gekry het, was op insette van 22 Okt. Nog nie op vandag s'n gekry nie. Miskien iets te doen omdat ek van rekenaar by huis na laptop by kamp oorgeskakel het?
Ek sal more kyk of ek nog e…
Ek sal more kyk of ek nog e-posse ontvang en laat weet.
Anton, myne is af, ek sal…
Anton, myne is af, ek sal ook wag en sien of ek weef e-posse kry.
Johann, as jy die epos…
Johann, as jy die epos notifikasie kry, gee dit vir jou ook 'n skakel om te volg om dit af te sit?
Anton, ek het nog nooit so…
Anton, ek het nog nooit so op gelet in die klas nie, sal kyk as ek weer een kry![]()
nog nooit so op gelet in die…
nog nooit so op gelet in die klas nie
Johann, jy moet die hele langvraag klaar lees asb! ![]()
Ek het nie vanoggend weer e…
Ek het nie vanoggend weer e-posse gekry nie. Voories, nee, daar was nie 'n skakel om dit vir die spesifieke draad af te sit nie. Net 'n skakel na die forum, wat sê jy moet dit in jou profiel afskakel.
Ek het nie vanoggend weer e…
Ek het nie vanoggend weer e-posse gekry nie
Dit is goeie nuus Antie ![]()
![]()
Ek het ook nog nie vandag e…
Ek het ook nog nie vandag e-posse gekry nie, ek voel jou uit gesluit, die stiefseun, die af geskeepte skepsel.![]()
Ek het heelwat e-posse gekry…
Ek het heelwat e-posse gekry maar van my pelle en so??
Ek is baie bly dat jy pelle…
Ek is baie bly dat jy pelle het Arie ![]()
Ja maar ok maar net omdat ek…
Ja maar ok maar net omdat ek hulle geld skuld![]()
Jy skuld mos nie vir my geld…
Jy skuld mos nie vir my geld nie Arie?
Maar ek het okkie vandag of…
Maar ek het okkie vandag of gister van jou af e-mails gekry nie.
Tog is ek dankbaar dat ek 'n vriend het virwie ek niks skuld nie??





Freda, ek het gekyk en lyk…
Freda, ek het gekyk en lyk of jou epos opsoes afgeskakel is. Ek het wel al perongeluk die comment notification bo aan inset blokke gekliek en dan kry ek ook die eposse. Ek hoop dit is die geval?
Enigiemand anders wat 'n soortgelyke ervaring het?