6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Laptop... Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -10 minutes ago
Thumbs up Forum Herstel en terugvoering Geert -43 minutes ago
Op foon of tablet of laptop,… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Ron.  Werk jy oop 'n tablet… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Veranderinge Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -1 hour ago
👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -1 hour ago

E-posse

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on
Forums
Gister toe ons by die huis kom, sit ek my rekenaar aan en trek e-posse op. Ek ontvang toe 285 e-posse van Kampforum. Ja, julle lees reg, 285! Almal insette wat op drade geplaas was. My opsie vir e-posse ontvang, is afgeskakel. Hoe sou dit gebeur het? :-)
Centurion

Voortrekker

Mon, 22/10/2018 - 17:13

Freda, ek het gekyk en lyk of jou epos opsoes afgeskakel is.  Ek het wel al perongeluk  die comment notification bo aan inset blokke gekliek en dan kry ek ook die eposse. Ek hoop dit is die geval? 

Enigiemand anders wat 'n soortgelyke ervaring het?

0
Vaalpark

Johann L

Mon, 22/10/2018 - 19:03

Ek kry op elke "Curry Beker" inset 'n e-pos, en ek het die "notification" af gehaal, maar kry steeds die e-posse.

Sal bietjie kyk na daai "comment notification", en jou hier laat weet.

0
Port Elizabeth

Frieps

Mon, 22/10/2018 - 19:29

Dit was nie nie een draad nie, was 'n paar van hulle.  Ek het net vining gekyk, weet dit was op die Van Stadens draad, ook Ouderdom peiling een.  Ek het gaan kyk, daar was nie kruisies in die blokkies nie.  Die laastes wat ek gekry het, was op insette van 22 Okt.  Nog nie op vandag s'n gekry nie.  Miskien iets te doen omdat ek van rekenaar by huis na laptop by kamp oorgeskakel het?

0
Port Elizabeth

Frieps

Tue, 23/10/2018 - 07:23

Ek het nie vanoggend weer e-posse gekry nie.   Voories, nee, daar was nie 'n skakel om dit vir die spesifieke draad af te sit nie.  Net 'n skakel na die forum, wat sê jy moet dit in jou profiel afskakel.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus