Wil graag weet of daar iemand hier is wat sal kan help. Soek so n kassie of 2 met R200 note asb..........
Spot sommer. Ek wil n sterker waterpomp in die die Off Grid systeem sit. Tans het ek n 5l per min. in lyn. Ek wil graag kyk na iets soos n 12l plus wat bokant die tenk kan wees en wat droog kan loop. Ek verbeel my daar is so iets beskikbaar van "SURE FLO" as iemand dalk weet help asb...
Dankie.
( moet 12v wees)
Segekok. Kyk op RS…
Segekok. Kyk op RS components. Hulle het n 12 V reeks wat amper soos die sure flo is, net baie goedkoper.
As ek onthou kyk ek more want ons gebruik dit by die werk. My kantoor is langs RS in Midrand, ek stap sommer soontoe.
Dankie. Laat weet asb. Al…
Dankie. Laat weet asb. Al moet ej dan gou ry om te gaan haal.
Ons gebruik die 3.8 L/hr …
Ons gebruik die 3.8 L/hr flojet positive displacement pompe sommer vannaf RS.
RS positive displacement pumps - flojet LINK
Die skakel hierbo sal jou neem na al die flojet pompe. Kyk maar, ek sien hulle is ook nie meer so goedkoop nie, maar hulle is baie betroubaar!
My kolega se Communica verkoop ook nou sulke tipe pompe en het goeie opsies wat moontlik bietjie goedkoper is as RS.
Belangrik met RS is om te kyk of hulle stock het of nie, dit behoort te wys as jy op die produk kliek, ander dmv oproep.
Shurflo pomp
Shurflo 13 L/min 12V Positive Displacement
het ook daar by communica ingeloer, maar lyk my hulle het net een kleiner model wat nie vir jou gaan werk nie.
Dankie. Sal gou gaan loer. …
Dankie. Sal gou gaan loer. Dankie vir al julle moeite
Sal môre kyk wat ek het en…
Sal môre kyk wat ek het en terugvoer.
Dankie. Net wat ek soek. …
Dankie. Net wat ek soek. Waar het jy gekoop?
Net wat ek soek. …
Jy kan hom kry (die prys is nog op die oorspronklike verpakking), het by LA Sport gekoop, Jaco (Pta.Oos Karavaan kliniek) het hom in die exclusive gesit maar sy druk is te hoog vir die koppelings toe gebruik ek hom nie.
Ek stuur vir jou n mail. …
Ek stuur vir jou n mail. sal hom met graagte oorneem.
Dankie
Dit is reg so my mail box…
Dit is reg so my mail box wil net nie aflaai nie. Weet nie wat is Telkom se probleem nie. Anders stuur dit na WilSur.WB by g-mail
Dankie. Net om die draad af…
Dankie. Net om die draad af te sluit. Ek het vandag die pomp gaan haal by Wilsur. Ditvis net die pomp waarna ek gesoek het
Dankie vir almal se terugvoer







Deon, ek het die een vir…
Deon, ek het die een vir R613.00 gesien, klik op die skakel hieronder.
https://www.pricecheck.c…
Of copy & paste in jou adres bar.