6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -3 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Jan... Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -3 hours ago
Wessel Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -4 hours ago

Aandag hengelaars : Bloemhof-dam

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on
Forums

Moenie flou val as julle hier lees nie, ek is nie en was nog nooit 'n hengelaar nie  -  my drie destydse kleuter-kinders met elkeen 'n kraaines in sy/haar visstok en Pa wat die aas moet aansit, het my finaal laat tou-opgooi.

Die "Hier gaan ons alweer" program op TV wat onlangs reuse visse by hierdie dam uitgetrek het, het my weer aan dié plek laat dink.  So twee of drie jaar gelede oppad Wildtuin toe soek ons 'n oornag-staanplek en word toe aanbeveel Bloemhof-dam toe.  Dit was die slordigste en mees verwaarloosde kampplek wat ek nog teëgekom het.  Ons was wel in die week daar met net 'n paar mede-kampeerders. Die dames-ablusie was heeltemal buite werking en ek moes maar by die mans-ablusie kywie hou voor verroeste staaldeure wat nie kan toemaak nie terwyl my ander helfte probeer stort het.

Nou wonder ek net, is die plek nog in so 'n vrot toestand en is hengelaars daarmee tevrede ?  Volgens die TV-program is Bloemhof-dam een van die mees populêre hengelparadyse in Suid-Afrika.

Centurion

Voortrekker

Thu, 01/11/2018 - 09:04

Is dit nie een van Warren se uithang plekke nie? 

Klink soos rietvlei dam hier in Pretoria, die mense hou daarvan om daar te gaan visvang en oornag / kamp - maar laas toe ek daar was in 2017, was van die ablusies ook heeltemaal onbruikbaar.   Dalk is dit maar 'n visvang dam ding?

Centurion

Matroos21

Thu, 01/11/2018 - 09:17

Ons het so 'n paar jaar gelede by die chalets aan die NK kant oorgeslaap.  Stukkende gordyne, gebreekte vloerteëls, braaidrom vol gate, ens.  Deure van die slaapkamers kon nie toe nie want die paal-houtraam beddens was te groot vir die kamers.   Aan die waterkant oorkant die pad waar die karavane en kampeerders uitspan het die toiletpapier in die wind gefladder - nogal naby die ablusieblokke.     Die oornag vissermanne en dagbesoekers wat daar uithang, was duidelik nie almal baie sindelik nie. 

Well see I don't go there for the ablutions....

I go there for the unbelievable quiet, the crystal clear water, the flamingoes that fly in on my pitch, the Karakul that come sniffing at night, the laughing jackal in the early evening and again in the early morning,  going to sleep to the sound of the ducks geese and other waterbirds all doing their thing in the shallows,

The crystal clear night sky where the stars shine like bright diamonds, the spectacular sunrises and sunsets...............

And of course for the very best fishing.....

Who, in their right mind goes there for the ablutions?

I shower kaalgat under the sky and poop in a cat hole.... What else does one want?

 

Voories, julle sal verstom wees, die plek is een van die mooiste plekke om of-grid te gaan kamp, wat so naaby JHB is.

Daar's somme baai wild wat deur beweeg na die dam, die nagte is ongeloovend mooi. Koffie inni kan, sit ek so tot vroeg oggend en bewonder hoe klein ons is...

met maan opkom, en daai goud wat so oppi water skyn... eeers lank dan korter en korter....

As dit hier by visvang, jy’s feitlik aanhoudend aan die gang, gemiddeld so 2 – 3Kg op n carp, en barber kan regtig swaar word.

Maar dis nie in elke man se broek om daar te gaan, Jy moet in staat om sonder electriciteit te gaan... Jou kampgoed MOET van n hoe gahalte wees, want wanner daaai storms inkom dis regtig iet’s om te beleef.....

n Regte avontuur.....

 

Magaliesburg

GerhardtN

Thu, 01/11/2018 - 10:40

Die stewige ruggraad hengelaar is gewoonlik self onderhoudend. lol. Ons vang een keer n jaar by Bloemhof vir 3 dae. Ons karwy maar alles saam. As hengel bestemming is daar net een Bloemhof. Maar as jy dink hoe van die oorde by Harties, Koppiesdam, Vaal rivier ens. agteruit gegaan het is dit maar tekens van die tye. Dan natuurlik sit jy met die &^%&^ elemente. Hulle kom nie om te vis nie maar om te suip, te raas en te verniel. Laai nette vol vis om te verkoop vir die volgende suip en verniel sessie. Dan los hulle ook nog n ashoop agter. 

Ek ry so 20 - 25Km vanni hek af.... Daars nie n siel nie

Maar daai storms !

Drie daae aanmekaar van die met moerse winde.... !

BTW dink gryswater en Spekkies wat so tent lekker saam deel sal dit aandurf?devil

 

 

 

Kleinmond

Chris Boucher

Thu, 01/11/2018 - 11:01

Ek is maar "fainthearted" om by sulke plekke te kamp. Ek vang maar my ou vissie in die see. Niks wat kom by 'n lekker galjoen, kabeljou of steenbras nie. Ek wetie of die varswaterhengelaars visvang om te eet nie. Maar om een of ander rede gril ek my vrek vir varswatervis.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 01/11/2018 - 11:30

Ek betwis nie die pragtige natuur en dat Bloemhof-dam 'n hengelparadys is nie, maar waarom is dit nodig om wel 'n ablusieblok beskikbaar te stel wat net varke kan gebruik ? 'n Mens hoef nie varkerige omstandighede te hê om die natuur te waardeer nie.  Dan moet die ablusieblok eerder gesloop word sodat almal kan weet kampeerders moet 100% selfonderhoudend wees.

Ek sou egter sê dat 'n behoorlike bestuurde kampeerpark met netjiese, basiese geriewe wat 'n deeglike inkomste genereer sal die bestaan van die dam as hengelparadys verseker, vir ware hengelaars en ook vir ander natuurliefhebbers.

(Warren ek gaan ook nie see toe of Wildtuin toe vir hul ablusies nie, maar wel om die wonder van die see en die wild te beleef.  Skoon en netjiese ablusies is net 'n basiese vereiste vir die meerderheid kampeerders om hulle wegbreke en vakansies te geniet. As jy diep in die bos gaan kampeer waar daar nie fasiliteite is nie, dan rig jy jou daarvoor in en geniet dit.  Maar as die fasiliteite daar is, vuil en varkerig strek dit tot oneer van wie ook al die plek "bestuur").

Chris ek stem saam. Daar’s net twee woorde vir see vis.... Blooming smul-lekker

Elke nou en dan,  kry ek my hanne op iemand’s se tydskryf versaameling wat by the afstortings terrain weggegooi is.

Snaaks, meestal is hulle in karton boxed Dan donner ek hulle in die kar en huis toe viral op so Sondag, is dit heerlik om net deur te blaai......... As ek dan klaar gekyk, vat ek hulle weer dumps toe en smyt weg

Nou ja, noulangs was daar so heele klompie visvang tydskrifte... nogall midde tagtige’s vroe negintige.... daar rond, en to ek nou soo deurblaai sien ek so advertensie Le Jon...

Le jon was John Engelbrecht’s se butt cat met twee 115 Yamaha’s agter wat ek elke keer by St Lucia ge-charter het vir soos hulle dit noem “diep see”visvang......

Jong, dit was lekker.... Lekker gevang, N skipper wat heeltemaal sy ding geken, lekker jaaare.

Then I contracted the build of a 3.5M rubber duck, (yellow 7 grey, with hi-jackers) put a souped-up 40Hp Suzukie on the back, kitted it out to go out and did my 1 nauticle mile skipper’s ticket.....

Had some amazing adventures with that.....

But back to Bloem... Pickled barbell is bloomin lekker if made properly, and carp can be quite tasty if you season it well, just a lot of bones.

Problem with freshwater, is when you bring it out you must slaughter and clean immediately. If you put it in the net it becomes stressed and that changes the taste and it’s not great.

But to bring this back... For me it’s about having fun, and I’ve never got more than one in the keep net... (I just keep the biggest one I caught and then for one day only, then I let it go)...

Jaaa neee Bloemhof’s not a place where you are going to stappie-stappie to the snoopies for a burger.

For me it’s about getting away, re-connecting with myself, long slow walks along the waterfront, watching insects going about their daily things....

The fishing? It’s a side issue...

Magaliesburg

GerhardtN

Thu, 01/11/2018 - 11:44

As dit Sandveld natuur resevaat is waarna jy verwys moet jy maar kyk na die bestuur ja. Hulle gaan ook niks doen om dit te verbeter nie want daar is nie geld nie. Met ons besoek laas jaar het daar n bus vol kinders opgedaag. Behalwe vir die geraas het hul ook  die bossies en bome as toilette gesien. 

(Warren ek gaan ook nie see toe of Wildtuin toe vir hul ablusies nie, maar wel om die wonder van die see en die wild te beleef.  Skoon en netjiese ablusies is net 'n basiese vereiste vir die meerderheid kampeerders om hulle wegbreke en vakansies te geniet. As jy diep in die bos gaan kampeer waar daar nie fasiliteite is nie, dan rig jy jou daarvoor in en geniet dit.  Maar as die fasiliteite daar is, vuil en varkerig strek dit tot oneer van wie ook al die plek "bestuur").

Len yes. but to get the true value you need to get completely away from the saamdrom plek. 

there is some 30Km waterfront. The only ablution is near the gatehouse, and I'll admit, it's not great... Point is, aanvaar dit so, varkhokke vir varke.....ek ry verby, and go do my own thing, incorporating it as part of the adventure.

Honestly? ablutions are the very last thing I consider... If I'm not happy I just do my own thing... If theyré reasonable I still wear plakkies when I shower and wash my dishes in my own plastic basins...

hahahaha ons oue manne sal onthou.... 2 x 44gallon drums to wash your dixies? 1 to wash 1 to rinse ................after 250 troepies have run past, the fat and skuim floating on the top and you had to put your dixie into that and your hands YUCK!

Soon learnd how valuable a freezer plastic bag was..... you put your dixie into it, ate very carefully, then reversed the bag off your dixie and donnered the bag away leaving your dixi spotless...

Point is, when things are grotty, boer-maak-n-plan...

Centurion

Voortrekker

Thu, 01/11/2018 - 12:07

Dit is maar hoe dit gaan by die visvang damme lyk vir my?   Gebruik die bos of sommer innie water, dan voer jy ten minste die visse?    Dink net hoe lekker groot gaan daardie Barbers word? laugh

Lekker duk geëet?

vis

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus