6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 seconds ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -1 hour ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -3 hours ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -8 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -9 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -9 hours ago

Serengeti Groblersdal???

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

Wie van julle was al by Serengeti daar by Groblersdal hoe was julle ervaring sal julle die plek aanbeveel om vir n week te kamp of nie ?

google kaart
Secunda

Sleep nou

Mon, 30/04/2018 - 05:30

Inligting maar skaars oor Serengeti dit wil wel voorkom dat dit n puik plek is

0
Kleinmond

Chris Boucher

Mon, 05/11/2018 - 11:40

Ek verwys na my laaste bydrae op die Kampplekke Resensies draad.

Sleep Nou doen navraag oor Serengeti. Op CP se "Resort Ratings" ontvang Serengeti 4 sterre vir elkeen van die 5 onder-afdelings. En dit is gebaseer op 'n gemiddeld van 35 mense se "ratings". Of ons dit nou wil weet of nie, dit sê reeds iets vir my. Twee-en-dertig mense het dit 'n "thumbs up" gegee en 3 'n "thumbs down". M.a.w. 91.5% van die persone wat die plek ge-"rate" het is tevrede. In sodanige geval, as ek dié oord oorweeg, gaan kyk ek na die individuele kommentare en "ratings". Ongelukkig sê party mense niks, hulle "rate" net.

0
Secunda

Sleep nou

Mon, 05/11/2018 - 14:00

Gee jou redes hoekom oord puik is of sleg is sodat n ou keuse kan maak op wat daar gese is op terug voering

0
Kleinmond

Chris Boucher

Mon, 05/11/2018 - 14:26

Gee jou redes hoekom oord puik is of sleg is sodat n ou keuse kan maak op wat daar gese is op terug voering

Jy kan maar daar gaan lees Shaun. Daar is gelukkig baie mense wat in redelike detail beskryf wat hul ervaring van Serengeti is. 

0
Secunda

Sleep nou

Mon, 05/11/2018 - 14:32

Chris dankie ek al nice dinge gehoor vannie plek maar ook mense wat gal braak oor eienaar sal sal gaan loer daar

0
Vaalpark

Johann L

Mon, 05/11/2018 - 15:32

Net my persoonlike mening!!!

Ek dink baie mense verwag van oord bestuur om hulle persoonlik te kom groet met 'n koppie koffie en 'n koekie, en as die geringste ding verkeerd gaan,  dan is daai oord die slegste onder die son.

Dit is natuurlik nie altyd die geval nie, daar is oorde wat veel te wense oor laat. Ek sal navraag oor 'n oord doen, 'n besluit neem (op grond van die algemene opinie) en dan, indien ek wel daar gaan kamp, my eie opinie vorm.

0
Middelburg

Noel

Mon, 05/11/2018 - 17:33

Ek het al 2 keer saam met die kerk by Serengeti in naweke gespandeer. Ons het in houthuise oorgeslaap.  Laaste keer ek daar was in 2012. Die oord het nou baie verander en verbeter as wat ek laas daar was. Dit is baie lekker oord vir kinders. Hul Sondae buffet ete is puik en hul pryse is goed. Dit is nie n groot oord soos Voetpadkloof nie en is omtrent 15 km van Groblersdal af. Raasblaar oord is 5 km van Serengeti af. Lekker oord vir naweek kampe.

0
Middelburg

Noel

Mon, 05/11/2018 - 20:42

Chris, vanaf teerpad na Serengeti toe +\- 2km baie mooi grondpad. Raasblaar  Oord is langs die teerpad. Daar is 2 teerpaaie tussen Marble Hall en Groblersdal. Gebruik Groblersdal Bronkhortspruit en Marble Hall teerpad  om albei oorde te gaan.

0
Kleinmond

Chris Boucher

Mon, 05/11/2018 - 20:49

Ek kon nog nooit hierdie inligting bekom nie. Op kaarte kom dit voor asof dit gruispaaie is. Ek's bly om te verneem dit is grotendeels teerpad.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus