Forums
Verlang ek na die Kaapse winters, dae aan een se reën en wind en onplesierige strande.
Wel ons kaartjies is nou gekoop en blyplek bespreek vir 'n lekker koue, nat en winderige week by Monkey Valley Noordhoek.

| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Goeie hout... | November 2026 | Wessel Strydom -1 hour ago |
| Olie prys en Jodiumpille | November 2026 | Wessel Strydom -22 hours ago |
| Pretoria | November 2026 | Geert -22 hours ago |
| Tydens ons 2de aand ... | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -23 hours ago |
| Overstrand Munisipaliteit | November 2026 | Chris Boucher -23 hours ago |
| Verkiesing effek | November 2026 | Wessel Strydom -1 day ago |
Verlang ek na die Kaapse winters, dae aan een se reën en wind en onplesierige strande.
Wel ons kaartjies is nou gekoop en blyplek bespreek vir 'n lekker koue, nat en winderige week by Monkey Valley Noordhoek.

Julle moet dit geniet. Ek…
Julle moet dit geniet. Ek glo vas dat die beste ding in die Kaap die pad terug Gauteng toe is....