Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
misverstand!!! Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Lekker Chris. Het dit geniet… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -6 hours ago
Kom ek probeer nog een Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -6 hours ago
Proef Video - Elim Gasteplaas Keimoes Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -6 hours ago

Koffie saam met Petra Smit

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Ek was bevoorreg om vanmiddag na werk 'n baie lekker kuiertjie saam met koffie in te werk by ons buurvrou en forum lid PM, Petra.  As ek sê buurvrou, dan bedoel ek ons buurforum se eienaar, van afrikaanseforum.co.za

 afrikaanse forum

Dankie Petra dit was nou heel aangenaam gewees, glo ek kan maklik die hele dag saam met jou sit en kuier smiley​​​​​​

Hierso die bewyse:

PM

Centurion
Profile picture for user Lolla

Lolla

Thu, 22/11/2018 - 06:55

Dit lyk al te lekker en gesellig. Ekt nie eers geweet nie. Bly julle het lekker koffie gedrink. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus