Goeie more medekampers.
Die eerste dag van die laaste maand van 2018. Saterdag en gaan besig wees. Moet ook "load shedding" in gedagte hou. Dit is mos nou weer in volle werking
Geniet die dag tenvolle
Middag almal.  Met vrydag…
Middag almal.
Met vrydag se pragtige beurtkrag het ons die hele dag se werktyd verloor waar voor ons seker maar moet bly wees. Die personeel kon almal vroeg loop en die produksie het gaan staan. Net die regte ding wat ons hier in n baie mooi Suid Afrika nodig het om werk te skep en om die ekonomie te laat groei.
Gelukkig ket my rekenaar ook in die slag gebly en het ek so 50% van my werk verloor wat nou als weer oorgedoen moet word, ek kla nie ek noem dit maar so terloops. Die tyd wat van dag aan vir produksie gebruik kon word het ek nou maar met n glomlag in die hart gebruik om onnodige werk te verig en van die "BACKUPS" af moes data gaan haal. Telkom glimlag breed want die data is mos vir hulle n inkomste. So 30 gig van my 40 gig vir die maand is nou gebruik.
Maar dit gaan goed en daar is darem nog koffie om te drink want ek het mos n gas stoof.
n wonderlike dag word julle elkeen toegewens.
Dalk borg hulle Eksdom. …
Dalk borg hulle Eksdom.
Geluk Wilsur, geniet hom.
Ek sien nou die hele…
Ek sien nou die hele Vaalpark is in donkerte gehul, net my huis in ons straat is helder verlig![]()
Ek dink die sake sektor word swaar getref deur hierdie swak bestuurs vermoë, of liewer, onvermoë.
Goeie môre maters!  Julle…
Goeie môre maters! Julle moet 'n lekker dag hé! ![]()
![]()
Ek gaan oor 'n uur lughawe toe en vlieg dan Inhambane toe in Mosambiek, en sal Donderdag aand weer terug wees in Suid Afrika. Ek hoop darem om so 'n bietjie aanlyn te kan kom van tyd tot tyd en hier te kom inloer, en dalk 'n paar fototjies ook plaas. ![]()
More Arie en Anton. Anton…
More Arie en Anton.
Anton veilig ry en vlieg. Geniet dit
Goeie môre Stoffel, Arie en…
Goeie mĂ´re Stoffel, Arie en Anton, geniet jul dag voluit, so ook die ander wat nog gaan kom inloer.
Smaak my ons gaan warm kry vandag, die hitte het my al vroeg uit die vere, en ek trek nou by my tweede bekertjie, kan ek vir iemand skink?
Wonder ek nou wat het gebeur…
Wonder ek nou wat het gebeur in Olifantsfonteinweg reg op die snelwegbrug. Kry vanoggend twee trokke daar. weet nie of hulle gebots het of nie. daar was te veel voertuie. die lang trok lyk ook of dit sy vrag verloor het en die staan teen die verkeer heel regs. Vermy daai area indien jy kan
More laatslapers, vandag oor…
More laatslapers, vandag oor drie weke is dit kersfees, julle wat so laat slaap gaan dit mis![]()
Môre almal.  Ek hoop julle…
MĂ´re almal. Ek hoop julle het almal 'n eerbaarlike dag.
Geniet die reis, Voories.
Môre sê Kampforum. Anton…
MĂ´re sĂŞ Kampforum.
Anton geniet dit daar.
Geniet julle dag in vrede.
Spekkies, jy laat my nou…
Spekkies, jy laat my nou terugdink aan toe ek nog gewerk het. Ek onthou daai gevoel net voor jou verlof begin. Wel, ek hoop jy gaan baie lekker vakansie hou hierdie jaar en mag dit s-t-a-d-i-g verbygaan.![]()






Willem, baie geluk met jou…
Willem, baie geluk met jou verjaardag, mag die slegste dag van die nuwe jaar beter wees as die beste dag van die vorige jaar.🎂