Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -24 minutes ago
Wessel Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -26 minutes ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -27 minutes ago
Tafel en bankies Rock View Lodge Nelspruit Geert -33 minutes ago
forum deelname Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -36 minutes ago
Hallo Rona Oktober 2026 saam gesels Goeie Hout -37 minutes ago

Desember 2018 Koffiekroeg

Centurion
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more medekampers.

Die eerste dag van die laaste maand van 2018. Saterdag en gaan besig wees. Moet ook "load shedding" in gedagte hou. Dit is mos nou weer in volle werking 

Geniet die dag tenvolle

Port Elizabeth

Frieps

Sat, 01/12/2018 - 10:50

Nee, Willem, hulle verskil 11 ure met ons.  In die winter is dit 10 ure.  So, 9 uur vanoggend  by ons, was 8 uur Saterdagaand by hulle.   Ek het toe lank met hulle gepraat en ek dink hulle het agtergekom ek is bietjie tranerig.  Toe bel my kleindogter my nou net weer en gesels lank met ouma.

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 01/12/2018 - 13:19

Ai Freda, daai verlange ken ek en Bennanta maar alte goed, dit raak meer aanvaarbaar met tyd, maar nooit beter nie, sterkte vir jou👍

Dankie, ek voel ook weer ek is terug hier, ons het saam met my dogter-hulle en my niggie-hulle gekamp, wat 'n heerlike week was dit nou gewees. Verskriklik warm,  maar ons het darem 'n staanplek regoor ons klomp oop gehad waar ons almal sit en kuier het.

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 02/12/2018 - 06:21

Lekke rustige dag vir elkeen ketel is aan gaan nou n koffie aanmekaar slaan vrede

0
Johannesburg

WilleWillemien

Sun, 02/12/2018 - 07:13

Almal. Dankie. Ek skink in. 'n Lekker reenbui vanoggend twee uur gehad. Die wereld is vars en skoon vanoggend. Mooi dag vir julle.

0
Boesmans- riviermond

Sarel Marais

Sun, 02/12/2018 - 07:40

Hoop julle beleef 'n geseende dag.

Ek lees nou net dat Krugerliefhebbers erg vir mekaar knor oor voorgestelde ontwikkelinge by Afsaal - kitskos, restaurant, kindereet/speelplek en Spa

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus