Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear

luister nou wereldwyd stereo

help lekker reseptenuwe onderwerparrowgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

40695 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ons maak gebruik van q no… As stupidgeid jou geld kos... StephanS -3 hours ago
In elk gev, ons hoef nerens… Desember 2018 Sarel Marais -3 hours ago
Die Marais' gaan nerens Desember 2018 Sarel Marais -4 hours ago
Ken julle Strandskloof? … Baie Welkom Sarel en Suzette Marais! Voortrekker -4 hours ago
Ja, Strandskloof is so 'n… Baie Welkom Sarel en Suzette Marais! Sarel Marais -4 hours ago
Freda... Baie Welkom Sarel en Suzette Marais! Len Loader -3 hours ago
My kar en sleep waentjie… As stupidgeid jou geld kos... Johann L -4 hours ago

Doen jou huiswerk

Secunda
Submitted by Sleep nou on Fri, 01/12/2017 - 08:56

So terwyl ek en Berdien hier deur gestap het by ATKV Eiland se A blok kom ons af op n senior paartjie wat al vir amper 10 jaar basies permanent kamp gesels so met hulle en het ook goeie raad gekry wat ons laat dink het. Laat diens jou karavan en tent te minste eenkeer n jaar, moenie jou huis verkoop nie jy kan weer terug val na jou huis indien nodig, kry n exstra yskas vir daai lang staan , weet waar is jou naaste dokter , moenie te veel uiteet nie dit vreet jou inkomste soos nou weg. Respekteer ander kampers wees geduldig almal is nie permanent op verlof nie. Ja dit maak alles sin ek glo Arie en Freda hulle kan die sekondeer. My motto ook nou soos Johann altyd se Leef en laat leef. Kamp is koning

Jozie

It'l Dodat

Fri, 07/12/2018 - 15:33

I planned and I planned I had the idea to have a smallish flat-bed ro-ro with a small car on the back, towing a van & a trailer converted into a small private bathroom behind the van, and connect the two with the tent.....

Then I went and had a look at a Winnibago motorhome, and I planned around that

Then I saw a picture of a converted double decker bus, <internet did notexist back then>, and when Iactually  saw one for sale I thought that would be Ideal, Upstairs back half just a viewing deck, a bedroom and an en-suite toilet, and lounge kitchen & bathroom downstairs.....

So perminent camping has been a thing with me for jonks and jonks..........

But, with age comes wisdom, nowadays, yes when I'm no longer welcome in the working world, I'll hitch my silly little camper <which is light, manageable and does eveything I want it to do> and go wobbling around for a while, and when I get mentally bored, I'll go home, and do stuff....  ike fix braais and little tentslaugh

But even then, I don't see myself, perminently pitched at one place for months on end. What I now envision is picking a specific thing like the shipwreck route, the Anglo-boer war route, the treasure route, and take the time to really experiance each as a project.

Some of these "projects" I've already undertaken.... Such as some of the concentration camp  Most of the Jock of the busveldt route and so on, and camp, for the most, part only as long as needed to visit all the places in the area I am based... Then be off, and on to the next stop along the way....

I would like to fish all the major dams as well... Just to put it on my bucket list....

So ja..... Perminent camping was a thing of my youthfull ignorance.......

 

Die wapad.

Koos Mol

Fri, 07/12/2018 - 16:14

Sleepnou........... dis goed dat jy hierdie draad weer warm maak.
Laas in 2017 op die draad het ons hier in Kuilsrivier by Vanzylsrus gestaan en ons is nou weer hier. Ons is nog steeds permanent op die pad (met die Vader se genade) en goeie gesondheid. Ons het die jaar vanaf ons vorige besoek aan Vanzylsrus omtrent om Suid Afrika getrek om weer hier te vertoef hierdie twee maande. Ons was van hier na Montagu, Van Stadenriviermond, Yellow Sands, Richardsbaai, Oom Paul se plaas van noord na suid, Pretoria, Red Sands (Kuruman), Kgalagadi, Kammieskroon, Clanwilliam, Montagu, Sutherland en nou weer hier in die mooie Kaap.
Ons het ook ons deel van dokters gehad die jaar en daar was elke keer goeie mediese fasiliteite naby. Ons het ook, deur die toer van 33 maande nog geen probleme met ons maandelikse medikasie gehad nie, ons maak van Clicks  se dienste gebruik.
Ek het ook my hande so bietjie besig gehou en 'n skoenelaai onder die bank in die wa ingebou, 'n dra rak vir 'n plastiese tafel in die Ranger se "canopy" gemaak en 'n laaikas agter in die Ranger gebou. Dit alles gedoen met bietjie handgereedskap op die Ranger se agterflap as my werksbank.
Hierdie jaar weer menige nuwe vriende gemaak en baie ou kampvriende weer raak gekamp. Ons het ook pragtige plekke in ons land besoek.
Met genade sal ons op die wapad bly, daar is nog te veel van ons wêreld wat ek wil ervaar.

Maak jou drome waar.... dis in jou hande.

Ons sal julle by Van Zylsrus sien. Wanneer jy 'n wit x-trail met 'n Skippertjie genaamd "Skulpie" daar sien intrek, kom gerus oor en slaan ons kamp op terwyl ek jou so oor 'n koue vertel wat volgende te doen.  Sien julle daar

 

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Fri, 07/12/2018 - 18:56

Ek soek so buurman waar ek volgende penne gaan "laat" in slaan.laugh

kom gerus oor en slaan ons kamp op terwyl ek jou so oor 'n koue vertel wat volgende te doen

Secunda

Sleep nou

Sat, 08/12/2018 - 03:25

Kyk ek beny julle weg van die stad se gejaag die natuur skoon die slaap wanneer en hoe laat jy wil dis waar Koos maak jou drome waar dis in jou hande

Middelburg

Noel

Sat, 08/12/2018 - 09:44

Koos. julle is baie bevoorreg om die land te deurkruis en te verken. Julle is een van die min fulltimers wat deur land toer. Dit is lekker om nuwe plekke te besoek en leer ken. Ek het geen behoefte om oorsee te besoek en daar is soveel baie plekke in ons land en buurlande te besoek. My raad aan julle is besoek die plekke terwyl julle nog sterk en gesond is en moenie wag vir jul oudag. Baie kan gebeur of verander soos die tyd aanstap !!