Forums
Banneling, (lid vir 1 jaar en 8 maande) ek sien jy is aanlyn, raak besig en vertel ons meer van jou kamp gewoontes👍
Hy was nie dalk op Robben…
Hy was nie dalk op Robben eiland nie?
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Brits reënval | November 2026 | Wessel Strydom -4 minutes ago |
| Johann... | November 2026 | Wessel Strydom -8 minutes ago |
| Wessel | November 2026 | Johann L -20 minutes ago |
| Jitte Wessel, | November 2026 | Rona du Plessis -16 hours ago |
| Brandstof kersgeskenk ???? | November 2026 | Wessel Strydom -20 hours ago |
| Skerp! | November 2026 | Rona du Plessis -22 hours ago |
Banneling, (lid vir 1 jaar en 8 maande) ek sien jy is aanlyn, raak besig en vertel ons meer van jou kamp gewoontes👍
Hy was nie dalk op Robben eiland nie?
Banneling? Ek onthou die…
Banneling? Ek onthou die lid naam al van die begin van die forum se ontstaan dae af, en het nog altyd gewonder wie dit is? Dalk iemand wat verban was ?
Welkom terug banneling! Vertel ons bietjie van jouself, hoe kamp jy? Gooi 'n fotojie of twee