Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Brits reënval November 2026 Wessel Strydom -19 minutes ago
Johann... November 2026 Wessel Strydom -23 minutes ago
Wessel November 2026 Johann L -35 minutes ago
Jitte Wessel, November 2026 Rona du Plessis -16 hours ago
Brandstof kersgeskenk ???? November 2026 Wessel Strydom -20 hours ago
Skerp! November 2026 Rona du Plessis -22 hours ago

Banneling, welkom

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Banneling, (lid vir 1 jaar en 8 maande) ek sien jy is aanlyn, raak besig en vertel ons meer van jou kamp gewoontes👍

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 15/12/2018 - 07:42

Banneling?    Ek onthou die lid naam al van die begin van die forum se ontstaan dae af,  en het nog altyd gewonder wie dit is?   Dalk iemand wat verban was ?  laugh

Welkom terug banneling!  Vertel ons bietjie van jouself, hoe kamp jy?  Gooi 'n fotojie of twee smiley

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus