Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Olie prys en Jodiumpille November 2026 Wessel Strydom -22 hours ago
Pretoria November 2026 Geert -22 hours ago
Tydens ons 2de aand ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -23 hours ago
Overstrand Munisipaliteit November 2026 Chris Boucher -23 hours ago
Verkiesing effek November 2026 Wessel Strydom -1 day ago

Hi Ho Hi Ho its off to KNP I go !!!

Pretoria
Profile picture for user Slowstrike
Submitted by Slowstrike on
Forums

My beurt...

Vertrek more oggend na Sabie waar ek oorslaap en dan Sondagoggend in by die Malelane hek vir 7 nagte se rus en vrede...op oompie Paul se plaas.

Vrede en voorspoed vir almal wat agterbly en vir die ander wat op die pad gaan wees RY VEILIG  moenie in die koerant terugkom nie

Groetnis

 

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 30/06/2017 - 17:12

Ai, dis darem gerieflik om so naby die KNP te bly.  Sommer tjoef-tjaf dan is julle daar.  Ek hoop julle gaan veilig ry en alles baie geniet.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus