Goeie more medekampers.
Die eerste dag van die laaste maand van 2018. Saterdag en gaan besig wees. Moet ook "load shedding" in gedagte hou. Dit is mos nou weer in volle werking
Geniet die dag tenvolle
Nee man oom Voorie, moet nie…
Nee man oom Voorie, moet nie van werk hier op die ou jaar praat nie. ☠️🙃
10, 9, 8, 7, 6, 5, 4, 3, 2,…
10, 9, 8, 7, 6, 5, 4, 3, 2, 1,
Sorry ek is te haastig.
Hoor in Assie land is dit al n paar uur in nuwe jaar.
Oom HARRY, stadig nou,…
Oom HARRY, stadig nou, Patience is n virgin, sorry, meen n virtue
Sal wag tot ek die meeste…
- Sal wag tot ek die meeste klappers hoor.
Dan is dit seker te laat ![]()
Dit reen nog lekker hier by…
Dit reen nog lekker hier by ons.
Klappers is min, dink lonte is nat gereen ![]()
My hond Spinnekop is rustig, was nog nooit gepla deur klappers of donder weer nie.
Hy doen sy gunsteling ding en dit is SLAAP.
Wie gaan die nuwe draad "Januarie 2019 Koffiekroeg" begin. Waar is Dusty ?
Eerfer Eerfer fie ekkie oom…
Eerfer Eerfer fie ekkie oom Hary, think nie lat ek nogals kan sphell daai time nie 😃😃😃
Da die da die da da ta hah,…
Da die da die da da ta hah, BOOM, BAnNg, MOFO , BOOM, your mother dresses you funny and yoour daddy..., So gaan hedendaags se songs....
17, 3, 22, 8, 1, 9, 4 53, 2,…
17, 3, 22, 8, 1, 9, 4 53, 2, 0 !!!!
BANG!, Hoeveel kos n honde…
BANG!, Hoeveel kos n honde sielkundige?
Klink of oom Zuma gaan aftel…
Klink of oom Zuma gaan aftel, gaan ons ooit daar uitkom.
Lyk my dit is net Ek, Anton…
Lyk my dit is net Ek, Anton en Gees wat nog op die been is en wakkers is ![]()
Die ander het almal al geval of slaap al.
Lyk my dit is net Ek, Anton…
Lyk my dit is net Ek, Anton en Gees
Cheers!
Alles van die beste vir die…
Alles van die beste vir die Forum en al sy lede vir 2019.





Min ure.
Min ure.