Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Pietersburg na Phalaborwa hek. Pad en roete inligting Wessel Strydom -1 hour ago
Nieuwoudville na Kambro.... Oktober 2026 saam gesels Goeie Hout -3 hours ago
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -8 hours ago
Brandstof kostes Len gaan weer Kruger Wildtuin… Geert -9 hours ago
Ek sou ook die einde van die… Len gaan weer Kruger Wildtuin… HennieBo -10 hours ago
Reiskoste Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -11 hours ago

Desember 2018 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more medekampers.

Die eerste dag van die laaste maand van 2018. Saterdag en gaan besig wees. Moet ook "load shedding" in gedagte hou. Dit is mos nou weer in volle werking 

Geniet die dag tenvolle

Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Mon, 31/12/2018 - 22:29

Dit reen nog lekker hier by ons.

Klappers is min, dink lonte is nat gereen smiley

My hond Spinnekop is rustig, was nog nooit gepla deur klappers of donder weer nie.

Hy doen sy gunsteling ding en dit is SLAAP.

Wie gaan die nuwe draad "Januarie 2019 Koffiekroeg" begin. Waar is Dusty ?

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Mon, 31/12/2018 - 22:46

Da die da die da da ta hah, BOOM, BAnNg, MOFO , BOOM, your mother dresses you funny and yoour daddy..., So gaan hedendaags se songs....

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus