Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Gister se erge hitte... November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Goeie Hout,... Cobb - Tips en idees Rona du Plessis -2 hours ago
Goeie hout... Cobb - Tips en idees Wessel Strydom -2 hours ago
Geert Cobb - Tips en idees Goeie Hout -2 hours ago
Wyse besluit Len gaan weer Kruger Wildtuin… Geert -9 hours ago
"Smart move" Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -11 hours ago

Ford Explorer

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

https://www.cnet.com/roa…

Klik op die link vir die nuutste ford Explorer;

Die explorer het wereld wyd al meer as 8 mil verkoop, die beste verkoper van alle SUV reg oor die wereld!

Die nuutste enetjie gaan nou vir eens en altyd die Toy's e  ander Japanese goeidjies ore aansit.

Die 2.3 model sit 10 pk meer uit as die Toy 3 lit en die 3 lit Explorer maak die Toy heeltemaal skaamkry. En dit alles vir 13000 US dollar goedkoper.

Ja kyk Ford is darem ver voor, is net hier by ons wat al die vaal staatsdiens amptenare met safari pakke nog vasklou aan die Toy? g'n mens weet hoekom nie??

Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Fri, 11/01/2019 - 08:32

More alle Ford aanhangers

Dit is baie mooi, en sal seker 'n duikie in die plaaslike mark kan maak AS dit volledig van oorsee inkom.

Wonder net waar gooi mens jou nat modderige grondseil in met die oppak slag. Daar is tog voordele aan 'n dubbelkajuit trokkie, of hoe

Wessel

 

 

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Fri, 11/01/2019 - 08:41

Wonder net waar gooi mens jou nat modderige grondseil in met die oppak 

Jy gooi dit in 'n plastiek swart sak of 'n groot Pep Store sak.

Ek verkies die SUV, maar bakkies het ook voordele.

0

Ja kyk Ford is darem ver voor, is net hier by ons wat al die vaal staatsdiens amptenare met safari pakke nog vasklou aan die Toy? g'n mens weet hoekom nie??

 

Hahahaha, mooi gese Arie, maar ek glo ons hou van die reuk van skaaptjoppies, braaibroodjies en wors as ons braai.

Plastiek en petrol wat braai (KUGA EN RANGER) sit die safari pak manne se eetlus af!! 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus