Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

48775 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
nou koop ek R400.00 se krag… Huiskrag tydens beurtkrag Wildehont -25 minutes ago
Dankie Len, jy kan dalk net… Huiskrag tydens beurtkrag HennieBo -49 minutes ago
Johann, ek glo jy is veilig… Maart 2019 Koffiekroeg HennieBo -53 minutes ago
Baie welkom by kampforum… Jurgens Ci- DIE WAARHEID Voortrekker -56 minutes ago
Dankie Anton Jurgens Ci- DIE WAARHEID NeelsM -1 hour ago
Welkom terug Willem.  En so… Maart 2019 Koffiekroeg Voortrekker -3 hours ago
Ek het net 1 uit 7  Kampforum SuperBru Willem Brits -4 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Mon, 04/12/2017 - 18:13
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Empangeni

Johan Coetsee

Thu, 10/01/2019 - 15:45

Die blond ry met haar kêrel se afslaankap BMW die straat af. Die ewe sexy blond spietkop trek haar af. “Kan ek jou lisensie sien asseblief” sê die spietkop.

Die blond grawe in haar handsak en na ‘n ruk sê sy: “Hoe lyk die ding”

“So plat kaart soos ‘n bank kaart met jou foto op” antwoord die spietkop blondie.

Die blond grawe verder en haal ‘n spieël uit en gee dit vir die spietkop.

“O” sê die spietkop toe sy daarna kyk. “Ek het nie geweet jy is ook ‘n verkeersbeampte nie, Jy kan maar ry” .

Centurion

Voortrekker

Fri, 11/01/2019 - 17:24

A pregnant woman gets into a car accident and goes into a coma.

After nearly six months, she wakes up to find that she is no longer pregnant.

Frantically, she asks the doctor about her baby.

The doctor replies, "Ma'am, you had twins! A boy and a girl. The babies are fine. Your brother came in and named them, if you don't
mind me saying he does seem a bit of a redneck!"

The woman thinks to herself, "Oh no, not my brother!" Expecting the worst, she asks the doctor, "Well, what's the girl's name?"

"Denise," the doctor says.

The new mother thinks, "Wow, that's not such a bad name! I like Denise!"

Then she asks the doctor, "What's the boy's name?"

The doctor replies, "DeNephew."

Centurion

Voortrekker

Sun, 13/01/2019 - 08:36

Amper dog ek dis Arie en Petra.

 ....  ek het die prentjie by Arie gekry smiley

Empangeni

Johan Coetsee

Tue, 15/01/2019 - 10:50

Piet bel sy vriend Gert: "Gert, onthou jy toe ons laas vakansie met ons GX bikes 'n road trip gedoen het en jou bike daar by Kakamas gebreek het". "Ja ek onthou" sê Gert. "Ons het toe die nag by so oulike weduweetjie op 'n plaas oorgeslaap en kon eers die volgende dag my bike reg kry.... hoekom vra jy?"

"Sê my Gert, het jy in die nag rond gesluip en by die weeduwee ingekruip?"   " Jaaaa" antwoord Gert, "hoekom?"

"Nog 'n ding Gert... het jy my naam vir haar gegee asof jy ek was?"

"Jaaa" antwoord Gert weer traag. " Ek moet bieg ek het, hoekom is daar nou moeilikheid?"

"Nee Gert, ek bel net om dankie te sê, haar prokureur het my nou net gekontak. Sy is 'n week terug skielik oorlede en sy het alles aan my bemaak".

 

Centurion

Voortrekker

Wed, 16/01/2019 - 21:32

Het jy gehoor die man wat die hokey pokey geskryf het is oorlede?
Dit was glo 'n aardigheid toe sy familie hom wou kis. They put his left leg in... and there the trouble started.