Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
My buurvrou Skel nou Hier…
My buurvrou Skel nou Hier Buite oor haar Hoender wat weg geraak het...Die ding was nie eers Lekker nie...🙄
Blond kwadraat
Die blond ry met haar kêrel se afslaankap BMW die straat af. Die ewe sexy blond spietkop trek haar af. “Kan ek jou lisensie sien asseblief” sê die spietkop.
Die blond grawe in haar handsak en na ‘n ruk sê sy: “Hoe lyk die ding”
“So plat kaart soos ‘n bank kaart met jou foto op” antwoord die spietkop blondie.
Die blond grawe verder en haal ‘n spieël uit en gee dit vir die spietkop.
“O” sê die spietkop toe sy daarna kyk. “Ek het nie geweet jy is ook ‘n verkeersbeampte nie, Jy kan maar ry” .
A pregnant woman gets into a…
A pregnant woman gets into a car accident and goes into a coma.
After nearly six months, she wakes up to find that she is no longer pregnant.
Frantically, she asks the doctor about her baby.
The doctor replies, "Ma'am, you had twins! A boy and a girl. The babies are fine. Your brother came in and named them, if you don't
mind me saying he does seem a bit of a redneck!"
The woman thinks to herself, "Oh no, not my brother!" Expecting the worst, she asks the doctor, "Well, what's the girl's name?"
"Denise," the doctor says.
The new mother thinks, "Wow, that's not such a bad name! I like Denise!"
Then she asks the doctor, "What's the boy's name?"
The doctor replies, "DeNephew."
Jou eie naam
Piet bel sy vriend Gert: "Gert, onthou jy toe ons laas vakansie met ons GX bikes 'n road trip gedoen het en jou bike daar by Kakamas gebreek het". "Ja ek onthou" sê Gert. "Ons het toe die nag by so oulike weduweetjie op 'n plaas oorgeslaap en kon eers die volgende dag my bike reg kry.... hoekom vra jy?"
"Sê my Gert, het jy in die nag rond gesluip en by die weeduwee ingekruip?" " Jaaaa" antwoord Gert, "hoekom?"
"Nog 'n ding Gert... het jy my naam vir haar gegee asof jy ek was?"
"Jaaa" antwoord Gert weer traag. " Ek moet bieg ek het, hoekom is daar nou moeilikheid?"
"Nee Gert, ek bel net om dankie te sê, haar prokureur het my nou net gekontak. Sy is 'n week terug skielik oorlede en sy het alles aan my bemaak".
Johan Coetsee
Johan Coetsee jy en ander maak my dag ou Gert huil tot vandag toe ![]()
![]()
Het jy gehoor die man wat…
Het jy gehoor die man wat die hokey pokey geskryf het is oorlede?
Dit was glo 'n aardigheid toe sy familie hom wou kis. They put his left leg in... and there the trouble started.














Steak