Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nou weet ek hoe.... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
November brandstof prys November 2026 Geert -1 hour ago
Goeie more almal Cobb - Tips en idees Goeie Hout -7 hours ago
Elektrisiteit November 2026 Johann L -8 hours ago
Rona November 2026 Johann L -8 hours ago
Gister se erge hitte... November 2026 Rona du Plessis -18 hours ago

Rekord

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

Dalk 'n rekord, ek sien hier is 19 aanlyn??

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 14/12/2018 - 10:02

Dit lyk vir my as ek na die stats kyk, breek ons weer rekords hierdie week wat besoekers aanbetref op kampforum  smiley    Hierdie keer is dit nie hoeveelheid klieks nie, maar wel nuwe besoekers en  besoekers sessies!

 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 16/12/2018 - 07:11

Dink net as daai 16000 klieks aanlyn was en saam gesels het wow dit sal awsome weesenlightened

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 15/01/2019 - 19:54

FREDA:  Nee, 'n hele ruk terug was daar oor die 30 aanlyn

 Hierso Stephan -  Antie getuig van 30 aanlyn 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Tue, 15/01/2019 - 20:07

Sonder om nou ou wonde oop te krap, wil ek net noem die dag wat ons 30 aanlyn was, was tydens die oor en weer onenigheid met die ander forum.   Daarna het dit nog nooit weer gebeur nie.   Die 30 wat vandag aanlyn was, is dus baie verblydend aangesien dit onder "normale omstandighede" is.yessmiley

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 15/01/2019 - 20:08

Wel, kampforum groei sterk volgens google analytics en vandag word 'n rekord gebreek vir meeste klieks nog op een dag -  sal sien waar hy eindig vannag, maar op die oomblik staan hy op 3590 klieks sovêr vir vandag en  daarom sal die vorige rekord van 18500 klieks per week ook gebreek word  en opskuif na meer as 19 000!   Ek glo ons gaan teen die einde van die week sien hoe dit oor die 20 000 wees vir 'n 7 dag periode.

Nuwe besoekers het ook vreeslik opgeskiet sedert mid Desember.  Voor mid Desember was die rekord 850 nuwe besoekers per week , maar na dit het die nuwe besoeker getalle baie gestyg en is die rekord gebreek met 1300 nuwe besoekers in die week tussen kersfees en nuwejaar en vir die afgelope 2 weke daarna bly dit op  1300 nuwe besoekers per week.

Oor die algemeen lyk dit of die gemiddelde verkeer en aktiwiteite op kampforum sedert middel Desember met ongeveer 35% gestyg het! yes

 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Wed, 16/01/2019 - 06:56

Soos genoem val in en gesels saam dink net hoe besig Voorie gaan wees as al 716 lede eenslag inlog lekke man

0
Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Fri, 18/01/2019 - 08:01

Dit raak te besig - ek loop nou eers om te gaan staan en werk buite!!!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus