Goeie more almal.
Eerste dag van Maart. Die tyd begin nou vlieg.
Lekker dag vir elkeen.
Goeiemôre! Dis Vrydag! …
Goeiemôre! Dis Vrydag! Julle moet die naweek geniet! ![]()
![]()
Goeie môre almal, julle moet…
Goeie môre almal, julle moet die dag en naweek voluit geniet, wees veilig.
Môre sê Kampforum. Geniet…
Môre sê Kampforum.
Geniet jou dag in vrede.
More More. Dit is naweek. …
More More.
Dit is naweek.
Begin vir ons sonder krag en loadsheding is eers 10h30.
Geniet hom en wees veilig
More almal. Ek voel die…
More almal.
Ek voel die winter begin nader sluip aan ons. Hier waai 'n koeler as normale windjie vanoggend.
Geseende dag vir almal
Dagsê al die mense. Ek is…
Dagsê al die mense. Ek is hard aan die kook vir die familie vandag. Ons het beurtkrag vanaf 14:00. My geluk dat dit nou weer begin nou dat ek al die mense kry!! Gelukkig sal die kos klaar gekook wees daai tyd. Dit is die tyd wat ons sal eet, so dit moet warm gehou word. Opwekker sal maar moet werk vandag.
Geniet julle dag in vrede en liefde.![]()
Goeie dag maters. Ek is baie…
Goeie dag maters. Ek is baie besig om netwerke aan die gang te hou agv loadshedding. Mag julle n wonderlike naweek sal he ![]()
Dagse, hier sukkel ons met…
Dagse, hier sukkel ons met wifi, blykbaar is daar n probleem erens tussen jhb en ons hier onder. Anders is daar nie klagtes nie.
Goeie môre Freda, Stephen en…
Goeie môre Freda, Stephen en almal wat nog gaan kom groet, julle koet jule dag geniet. Ons trek al in die middel van Maart![]()
Gaan vannaand potjie eet by die kinders, Quinton maak wildspot...lekker.
Goeiemore almal! Ek het…
Goeiemore almal! Ek het lekker laat geslaap vanoggend - tot 7am ![]()
Julle moet 'n lekker dag hé! ![]()
More Anton en Lolla, julle…
More Anton en Lolla, julle moet 'n awsome dag hê.
Wonder waar is Freda en Stephen, sien hulle is aan lyn?
Goeie môre ook aan aan Nickvr, baie welkom op DIE forum, hoop ons kan baie van mekaar leer en lekker saam gesêls👍
Dagse, hier sukkel ons met…
Dagse, hier sukkel ons met wifi
Ai die vrouens kan party dae maar moeilik wees ![]()
more hier vanaf Yellowsands
Ons Maandag hier by Yellowsands in die reen aangekom die dae het beter geword,ons het vandag hier n lieflike warm dag
Geniet die Saterdag
Môre almal. Ja, Johann, ek…
Môre almal. Ja, Johann, ek het vanoggend ingeskakel maar toe arriveer my bediende voor ek kon groet. Die fandamily het lekker gekuier en geëet gister. Ek het nogal gisteraand my 70 jaar gevoel en was redelik vroeg doodmoeg en in die bed. Om vir 15 mense te kook is nie grappies nie, ek dink dit was die laaste keer.![]()
Geniet dit daar by Yellowsands, Neels. Waarheen volgende?
Nouja, geniet julle Saterdag en die res van die naweek. Hoop almal se rugbyspanne wen die naweek.
Dag sê Neels, goed om weer…
Dag sê Neels, goed om weer van jou te hoor. Geniet Yellow Sands👍





Frik, julle moet dit geniet…
Frik, julle moet dit geniet.👍