Forums
Ek sien vanoggend op Maroela Media, Mufasa, die jong leeu mannetjie van Karoo Nationale Park, wat 15 Februarie ontsnap het, is naby Sutherland gevang.
Hy moes laas nag in 'n polisie sel slaap😃, sodat 'n hok gereel kan word om hom terug te vat.
Ek plaas hierdie maar onder humanitêr en omgewing, dit lyk ha die beste plek?
Die ou het maar moeilik…
Die ou het maar moeilik gelyk met die pyl in sy rug.







Goeie nuus
Dankie vir inligting johann did regtig puik nuus