Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Vordering! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -14 minutes ago
Nooit! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -28 minutes ago
Laaste foto ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Kom ek traai nog Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Geert ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago

Maart 2019 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more almal.

Eerste dag van Maart. Die tyd begin nou vlieg.

Lekker dag vir elkeen.

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Wed, 20/03/2019 - 07:23

More almal laat loop met die koffie julle moet n gatskop dag he

0

Goeie môre almal. Mag die voorspoed jou verveel.

Die wat kamp, veilig ry en geniet dit.  Die wat nie kamp nie maar langnaweek het, wees rustig.  Sit gat, rus bene en hang b..bietjie rond.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Thu, 21/03/2019 - 06:25

Goeiemôre vriende en vriendinne.   Hoop dit gaan wel met almal vanoggend en dat julle 'n besonder lekker dag gaan hê.   Groetnis

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Thu, 21/03/2019 - 07:00

Goeie môre kampforum, julle moet die dag geniet.👍 

Watse vakansie dag is vandag, ek weet nie meer nie, ek het mos nou 7 vakansie dae per week.

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Thu, 21/03/2019 - 07:05

Geniet julle dag.

Ons het darem nou al 3 dae in n ry gesit met vol krag vir die dag.

Nuwe rekord vir ons. Ek vertrou nie dit nie.

0
Johannesburg
Profile picture for user WilleWillemien

WilleWillemien

Thu, 21/03/2019 - 08:32

almal. Ek skink in dankie.

Lekker vakansiedag vandag. Moet gaan hout saag om die donkie te stook. Hier le a hele paar bome rond op die sypaadjies wat die wind omgewaai het. Gaat hulle nounou opsaag.

Lekker dag vir almal en vir die wat klaar opgeslaan het vir die langnaweek kamp, geniet dit verskriklik.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus