My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore
So projek stop nooit nie. …
So projek stop nooit nie.
Mens bly verander en verbeter.
Dit is die lekker van so projek.
Doen so voort met die goeie werk.
Pragtig Ski. Jou wa gaan…
Pragtig Ski. Jou wa gaan populer wees na die verskyning in Wegsleep tydskrif.
Wegsleep het n article oor…
Wegsleep het n article oor my wa in die volgende uitgawe
Ek het gister deur die April een geblaai maar niks gesien nie, dalk in Mei maand sin ?
Ja willem hy in volgende…
Ja willem hy in volgende maand se boek. Het gister artikel gelees hulle sal artikel met fotos stuur die week laat ons kan sien.
Was weer besig wa lyk stukke beter.
Naweek alles agter klaar gemaak
Checker plaat op gesit
Ligte verander en lyk nou baie beter
Hatches gefit
Begin met pluming
Sal more geyser opsit
Kaste klaar maak en isit more aand
Kaste moet geblend word met die binne verf
Gas aanle vir geyser
En weer kamera opsit agter op wa
Skerm insit in bakkie
Gister aand geyser op gesit…
Gister aand geyser op gesit en plumming gedoen. Alles lyk goed pype in gesikaflex en daar is geen water lekke nie.
Sien Nico het vroeg begin…
Sien Nico het vroeg begin met pap wielle, gelukkig geen skade aan die wa nie.

Eina, wat het daar gebeur,…
Eina, wat het daar gebeur, lyk of Nico iets raak gery het?
Gelukkig is die skade beperk, wonder of 'n TPMS miskien sou help.
Ek sou ook...............
Ek sou ook graag meer wou weet wat het gebeur - dit is mos nuwe bande dié ? Dit lyk of dit die sywand is wat ingegee het. Sal ook interessant wees om te weet watter fabrikaat dit was.
Het gister deur die nuwe Weg…
Het gister deur die nuwe Weg Ry & Sleep geblaai (toe koop ek hom maar)

Kan net se ek ken daai wa…
Kan net se ek ken daai wa goed en hy kamp baie lekker. laasnaweek was kamp nr 11 met wa gewees.
Soos ek gese het wa sal…
Soos ek gese het wa sal seker nooit klaar wees nie. Vanaand begin ons met die hak en spaarwiel draers agter op wa. Ek sit dubbel spaarwiele op en die een moet platvou om by toilet deur uit te kom. Sal fotos opsit soos ons vorder.
Gister aand my water system…
Gister aand my water system verander dat ek sommer direk aan park se water kan Koppel en gebruik of anders die watertenk met water pomp. die voordeel van hoedruk pype in die wa.





Netjies Ski
Jou karavan kom mooi aan