Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
ANC is soos.... November 2026 Wessel Strydom -10 hours ago
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -17 hours ago
Einde van ANC? November 2026 Goeie Hout -18 hours ago
Einde van ANC? November 2026 Geert -18 hours ago
Slaap al die ou toppies na die stemmery November 2026 Goeie Hout -19 hours ago

Winter Skoolvakansie

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek soek nog plek vir die winter skoolvakansie.

Iets waar 'n warm binne huis swembad is.

Winter in die bosveld en die Karoo het n spesiale plekkie in my hart.

Ons kamp in Jule laasjaar by Naboom was een van my lekkerstes, -7 grade gewees een oggend.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Wed, 10/04/2019 - 07:55

Frik, die groot vuur is die lekker van winterkamp.

Chris, ek doen dit voor elke kamp.

Hennie, nee ek sien nie kaans vir daai waks nie, klink vir jy na pyn sad

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 13/04/2019 - 22:34

Johann, hulle het nie binne warm swembad nie ?

Dink aan Aasvoëlkrans.

Miskien kan dit ons volgende Kampforum winter kamp wees ?

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sun, 14/04/2019 - 13:20

Johann, hulle het nie binne warm swembad nie ?

Skies Johann, ek het gedink aan die e-pos wat ek gekry het van Constantia af.  sad

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus