Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Baie dankie almal... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -35 minutes ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Rona Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -3 hours ago
Goeie nuus Rona Oktober 2026 saam gesels Geert -3 hours ago
Sterkte vir Daan (en vir jou… Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -11 hours ago
"Opgevang" Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -12 hours ago

Inlaws

Centurion
Submitted by Dusty on
Forums

Your wive's mother is your mother-inlaw.

Your wive's father is your father-inlaw.

Your wive's sister is your sister-inlaw.

Your wive's brother is your brother-inlaw.

Thus your wive is the "LAW".

Port Elizabeth

Frieps

Wed, 26/07/2017 - 08:12

'n Man en sy vrou ry in hul motor en het 'n argument gehad.  Nou praat hulle nie met mekaar nie.   Hulle ry verby 'n plaas en sien 'n klomp varke.

Sarkasties vra die man : "Family of yours?"

Vrou:   "Yes, all my In-laws."

0
Centurion

Dusty

Wed, 26/07/2017 - 09:32

Ek kon destyds 'n woonstel oorkant die dieretuin kry vir 'n baie billike prys.

Het dit toe nie gekoop nie. Dit was te naby aan die skoonfamilie (dieretuin)

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus