Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -1 minute ago
Olie prys en Jodiumpille November 2026 Wessel Strydom -21 hours ago
Pretoria November 2026 Geert -21 hours ago
Tydens ons 2de aand ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -21 hours ago
Overstrand Munisipaliteit November 2026 Chris Boucher -22 hours ago
Verkiesing effek November 2026 Wessel Strydom -1 day ago

Hooi vurke

Pretoria
Profile picture for user Slowstrike
Submitted by Slowstrike on
Forums

Dagsê manne en mannine

Ek is op soek na ou hooi vurke soos die in die foto. Daar is wat baie breër is en ook van die wat net 3 tande het.

As daar enige lede is wat  sulke vurke het wat hulle bereid is om te verkoop ek sal dit met graagte neem en ook alle pos/koerier gelde betaal

 

Vurk

Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Fri, 28/07/2017 - 09:46

Danie, ek dink amper in die jare 60's is dit ook gebruik in die kole industrie. As my geheue my nie in die steek laat nie dink ek dat ek dit toe gesien het

0
Pretoria
Profile picture for user Slowstrike

Slowstrike

Fri, 28/07/2017 - 10:11

Dis nou gawe inligting dankie Dusty. Ja die goed is skaars ek het so 8 ou staal trekker sitplekke wat stoele geword het vir ons onthaal area en nou kort die ander trimmings (Ou implemente) Grawe spitvurke ens is volop maar die tipe van vurke is skaars.

Sleep nou

Dankie Enige hulp om `n paar op te spoor sal vreeslik waardeer word

 

Groetnis

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Fri, 28/07/2017 - 11:21

Ek het weer 'n ou muil ploeg in my tuin. ek het as kind 'n soortgelyke een gebruik om ons landjie (so 1 morg) langs die huis met die muile te ploeg.

 

Ou muil ploeg

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus