En later jare kon jy darem…
En later jare kon jy darem die kar se radio op die klankbaan instel wat darem stukke beter geklink het
kar se radio op die…
kar se radio op die klankbaan instel
Maar nog nie in die Vrystaat nie ![]()
Die Vrystaat het nou eers…
Die Vrystaat het nou eers inry teaters gekry.😄
So, ek dink ons is julle ver voor.
Wat sien julle?
Môre vriende
Wat sien julle raak in foto, toets bietjie die geheue
Ek sien 'n Chev v8
Valiant
Ford Fairlane
Escort
Beetle
Groete
Wessel
Ja memories
Wessel toe motors nog motors was gemaak van yster ja die drive inn memories
Inry foto
Middag Voortrekker
Genadiglik nie een nie. Ek vermoed dat ek op die foto tydstip nog 'n gelukkige Kapenaar was. Ek is mos 'n agtergeblewende bevoordeelde landsburger;
opgegroei in Bonnievale---kaas en wyn, my eerste woord was "skink" en 2de woord "ma"
studeer op Skelmbosch--- met beurse
en toe werk gekry in Transvaal.
Nou hunker ek terug na DA-land, die ou Kaap, alles suid-wes van berge, nie volgens deesdae se provinsiegrense nie. Tans is ek net bevooroordeeld
Groete.
Sien nou oorsee die
Sien in America en ander lande die musiek groepe maak nou gebruik van ope lug ou inry teaters vir hulle musiek konserte blink plan as jy my vra







Ek het baie goeie, nee,…
Ek het baie goeie, nee, lekkkkerrrr herhineringe van die drive in dae😏😥