Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert... Umfula Wessel Strydom -5 minutes ago
Beelde Umfula Johann L -25 minutes ago
Dupliseer Umfula Johann L -31 minutes ago
Thumbs 👍 Forum Herstel en terugvoering Geert -1 hour ago
Die Thumbs-Up behoort nou… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago

Forum Poll - meningspeilings

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Net bo   "NUWE FORUM ONDERWERPE"  kan jy nou begin deelneem -  Laat ons weet of jy in die winter kamp.

Vir enige 'POLL" inhoud, vrae en antwoord versoeke -   kontak anton@kampforum.co.za

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 10/04/2017 - 12:18

Ek wou deelneem, maar ek kan nie pos in die blokkie bo die "Nuwe Forum Onderwerpe" nie.

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 10/04/2017 - 19:53

Ek het my stem geplaas by "Ja".

Om te kamp in die verskillende seisoene van die jaar het elkeen sy bekoring en uniekheid.  Veral koue, winteraande in jou eie snoesige warm bed en stomende koffie die volgende more (veral as jy 'n binne-kombuis het !) is 'n ongelooflik aangename ervaring.

0
Port Elizabeth

Frieps

Tue, 11/04/2017 - 05:30

Om koud te kry is nie lekker nie.  Vir winterkamp moet jy voorsorg tref daarteen.  Die vol tent werk beter, goeie verwarmer, elektriese kombers en warm klere, veral die voete moet warm wees.   Ons sal normaalweg Julie en Augustus nie kamp nie maar hierdie jaar kamp ons nog in Julie en begin dan weer in September.

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 18/04/2017 - 17:39

Ons eerste "Poll" is klaar.

Daar is 'n bladsy waar alle uitslae sal verskyn vir toekomstige verwysing.

Die skakel is aan linkerkant onder die Forum Kortpad.

stats but

As enigiemand 'n draad wil begin om enige van die vrae en uitslae te bespreek, doen dit ASB.    Die STATS  bladsy sal net gebruik word om finale uitslae te publiseer en geen insette is moontlik daarop nie.

 

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 18/04/2017 - 17:43

Polls - as enigiemand 'n idee het vir 'n Poll of graag lede en lesers se menings oor iets kampforum verwand   wil weet, noem dit hier of stuur vir my 'n epos.  

 

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 23/02/2018 - 08:58

dog ek bring onder julle aandag dat die STATS meningspeiling funksie veranderinge ondergaan het.

Die polls bly op die sisteem en meeste van hulle is nog oop aan nuwe lede of besoekers om stemme te lewer!

stats

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus