Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Tyd tot Junie'27..... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -10 minutes ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Afrikaanse Forum Afrikaanseforum.co.za Maria Lock -4 hours ago
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -12 hours ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -12 hours ago
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -14 hours ago

Boonste Foto - wie kan raai?

Bosveld
Profile picture for user Gryswater
Submitted by Gryswater on
Forums

Hello Forum Lede!

Soos julle moontlik opgemerk het, is daar nou 'n nuwe lang "banier" foto aan die bokant van ons forum blad.  Die huidige foto is 'n lekker somer swembad!

 

WIE WEET WAAR DIE FOTO GENEEM IS?

Bosveld
Profile picture for user Gryswater

Gryswater

Thu, 03/08/2017 - 12:35

Weesgerus

Lyk my die man ken sy kampplekke?  Dis reg Zigi!

Hier is die oorspronklike foto geneem uit JaquesR se Weesgerus Foto kyk inset:

 

weesgerus 4

0
Pretoria - Oos
Profile picture for user Andre Smit

Andre Smit

Fri, 04/08/2017 - 06:14

Môre Willem,

Jy Crook man, daai foudie van jou is innie Buiteland geneem. HeHe.

Was nie saam julle nie maar Andre'tjie weet van daai trip.

Laat anner manne maar nominate.

groete 

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Fri, 04/08/2017 - 06:27

Botswana.................en dan kla die ouens steen en been oor Hartenbos se nuwe uitbreiding om voorsiening te maak vir die behoeftes van gesinne, kinders, tieners en jongmense.  "Get a life man !"

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Fri, 04/08/2017 - 07:28

Weet nie maar dit lyk of n ou kan gly en daar na maar n koue vat want daai rides gaan my moeg maak

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus