Hello Forum Lede!
Soos julle moontlik opgemerk het, is daar nou 'n nuwe lang "banier" foto aan die bokant van ons forum blad. Die huidige foto is 'n lekker somer swembad!
WIE WEET WAAR DIE FOTO GENEEM IS?
Weesgerus…
Weesgerus
Lyk my die man ken sy kampplekke? Dis reg Zigi!
Hier is die oorspronklike foto geneem uit JaquesR se Weesgerus Foto kyk inset:

Ek kyk daai foto so en dit…
Ek kyk daai foto so en dit lyk vir my soos 'n heerlike warm somersdag! Nog net 4 maande!
Nog net 1 en ¾ Maand dan is…
Nog net 1 en ¾ Maand dan is ek by Weesgerus
Lucky fish! Hier is vir jou nog 'n lusmakertjie Dusty ...

Het ook die plek herken voor…
Het ook die plek herken voor ek die draad gesien het.
Waar is dié foto geneem ?

More Willem
Môre Willem,
Jy Crook man, daai foudie van jou is innie Buiteland geneem. HeHe.
Was nie saam julle nie maar Andre'tjie weet van daai trip.
Laat anner manne maar nominate.
groete
Bot....................
Botswana.................en dan kla die ouens steen en been oor Hartenbos se nuwe uitbreiding om voorsiening te maak vir die behoeftes van gesinne, kinders, tieners en jongmense. "Get a life man !"
Ek sien daar is 'n nuwe foto…
Ek sien daar is 'n nuwe foto bo aan?
Waar is dit?
Mag ek ook raai ? Lyk soos…
Mag ek ook raai ? Lyk soos Spioenkop dam
Daai foodie heelbo is…
Daai foodie heelbo is virseker die Gariepdam.
ek is teleurgesteld …
ek is teleurgesteld .... lees julle nie die forum nie ![]()





As ek nie geweet het nie,…
As ek nie geweet het nie, sou ek gese het dit is Buffelspoort...