Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Olie prys en Jodiumpille November 2026 Wessel Strydom -1 day ago
Pretoria November 2026 Geert -1 day ago
Tydens ons 2de aand ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 day ago
Overstrand Munisipaliteit November 2026 Chris Boucher -1 day ago
Verkiesing effek November 2026 Wessel Strydom -1 day ago

Tugela Mouth Resort

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Wie van julle ken dié kamp ?

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Wed, 18/09/2019 - 07:15

Volgens hulle website en dit wat ek sien Willem lyk dit baie mooi groen grasperke nice swembad en lekke visvang Willem gaan en kom vertel hoe julle dit toe gevind het

0
Profile picture for user janwillem

janwillem

Wed, 18/09/2019 - 13:54

Tugella Mouth is gelee op die Natal se Noordkus, was nou al vir n' hele paar jaar nir daar nie, maar was nog altyd 'n mooi rustiger park. Een van ons lede het die park bestuur,  Ek het net die een naam in gedagte dit was Tilla en ?? As hulle die inskrywing sien sal hulle dalk reageer.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Wed, 18/09/2019 - 14:13

Middag janwillem, ek verbeel my die oord wat Flip bestuur het was op die KZN suid kus naby Ramsgate "Fairhills", hy kon natuurlik ook ander bestuur het? 

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Wed, 18/09/2019 - 16:49

Flip en Tilla, hulle die Tugella oord ook bestuur

Ja dit is reg.  Hy het my op fb geandwoord.

'n Dame "Abigail Ackermann" op fb het my gesê hulle is tans daar en als klink goed.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus