Hello Forum Lede!
Soos julle moontlik opgemerk het, is daar nou 'n nuwe lang "banier" foto aan die bokant van ons forum blad. Die huidige foto is 'n lekker somer swembad!
WIE WEET WAAR DIE FOTO GENEEM IS?
Gariep dam…
Gariep dam.
Hier is die oorspronklike foto wat onlags op die forum geplaas is. Nie gariep nie.
Oops, nee nou weet ek nie ?
Oops, nee nou weet ek nie ?
Ok, ek het hom gekry "Sterkfontein 22/07/2017"
Sterkfontein Dam
Wilsur: Ok, ek het hom gekry "Sterkfontein 22/07/2017"
![]()
![]()
Hehe, wat wen ek??
Hehe, wat wen ek? 'n vakansie vir twee net kort duskant anderkant?
Dit was deur Tjaart, TO…
Dit was deur Tjaart, TO Strand begin van die jaar.
Mars? Nee, maar daar is…
Mars? Nee, maar daar is nie plante lewe op Mars se oppervlak nie.
Oorspronklike foto:
Boonste Foto - wie kan raai?
Die foto bo vandag lyk soos Buffelspoort ?

Buffelspoort?
Oorspronklike gelaai deur Johann L

jy is reg Willem (-;
Stem met ADDO, kan die foto…
Stem met ADDO, kan die foto onthou, maar nie die fotograaf of plek nie.






Gariep dam.
Gariep dam.