Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Koue in Sedgefield November 2026 Rona du Plessis -1 minute ago
Jan... November 2026 Wessel Strydom -24 minutes ago
Geert ... Braai met 'n Weber Chris Boucher -1 hour ago
Sedgefield November 2026 Jan Meyer -1 hour ago
Pretoria November 2026 Geert -2 hours ago
ChrisB Braai met 'n Weber Geert -1 hour ago

Boonste Foto - wie kan raai?

Bosveld
Profile picture for user Gryswater
Submitted by Gryswater on
Forums

Hello Forum Lede!

Soos julle moontlik opgemerk het, is daar nou 'n nuwe lang "banier" foto aan die bokant van ons forum blad.  Die huidige foto is 'n lekker somer swembad!

 

WIE WEET WAAR DIE FOTO GENEEM IS?

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 04/08/2017 - 21:02

Gariep dam.

Hier is die oorspronklike foto wat onlags op die forum geplaas is.  Nie gariep nie.

Sterkfontein

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 14/08/2017 - 14:30

Ons maak Willem kamp sersant hy is skerp met kampe se fotos

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus