Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -8 hours ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -8 hours ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -10 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -11 hours ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -11 hours ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -11 hours ago

Dining Gazebo

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

3x 3 m dining gazebo van Tentco te koop. Ongelukig geen fotos beskikbaar, kan besigtig word op Tentco se web blad.

Blou & khaki, in redelike toestand.

R1,500 of naaste kontant aanbod.

Bel, Arie 0829211613

Waar my wa staan

Arie

Wed, 16/08/2017 - 15:12

Uiteindelik vir Petra oortuig dat ons dit nie regtig nodig het nie!

Dra die ding nou al saam van Februarie af, le net agter in die trok. Uiteindelik het sy ingestem dat ons kan klaar kom sonder die ding.

Ek raak nou oud om al die goed op te slaan.

0
Port Elizabeth

Frieps

Wed, 16/08/2017 - 16:34

Ek stem, Arie.   Ons het nou ook besluit om nog meer af te skaal as ons kamp.  Mens maak net vir jou 'n klomp werk.   Daar is ook hopeloos te veel onnodige goed in die kaste wat jy omtrent nooit gebruik nie.   Toe ons nou teruggekom het van ons kampe, het ek die kaste leeggemaak.  Ek gaan net terugpak wat absoluut nodig is.   My motto van nou af gaan wees, gaan sonder dit en as jy dit dalk nodig kry wanneer jy kamp, kom sonder dit klaar, doen iets anders met wat jy het.  Finish en klaar!

Jy sal 'n koper kry vir jou gazebo.   Dit is omtrent noodsaaklik om te hê vir mense wat met tente kamp.  Daar is 'n site op Facebook, "My camping sites".  Ek het al opgelet dit is meestal tentkampeerders wat daarop is.   Mense skryf dikwels daar oor tenttoerusting wat hul wil verkoop en daar is altyd belangstelling.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus