Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -3 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -4 hours ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -4 hours ago

Nossob se Web-Cam Foto's

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Kom ons plaas hier foto's van die Nossob web-cam.

Nossob

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 14/02/2020 - 09:40

Mens kan sien hier is dit is mooi maar nie groen nie.

.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 14/02/2020 - 09:56

Dit is Shaun, die foto's is Web-Cam Foto's.

Jy kan seker maar sê moer mooi wink dis net op die ander forum waar hulle nou weer 'n geveg aan het en Spekkies is nie eers betrokke nie. wink smiley

0

Môre vriende

Ek hoop die nat omgewing en herlewing van omgewing hou tot middel Mei. Ek hoop om ou Kalahari op sy mooiste te ervaar met my eerste besoek.

Groete

 

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 11/03/2020 - 09:24

Wessel, ek weet nie van die nat nie, maar ek is oortuig daarvan dat jy daar naby aan 'n paradys gaan kom in Mei maand. 

Sulke goeie reens (gegewe dat dit jou al meer as 'n week so reen) hou mos die kalahari redelik lank pragtig mooi? 

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 07/04/2020 - 13:31

Kyk hoe fantasties lyk die veld in die dorre Kalahari by Nossob vandag !

Wonderlik !

.

0

Môre vriende

Dit is mos wat ek 'n lusmaker noem----daai mooi groen foto's!!

Ek begin nou amper soos Len die dae aftel na die groot trek Kalahari toe. Hopenlik is die inperking volgende week verby, dan is dit klaarmaak in alle erns vir die uittog Twee Rivieren, Red sands en Augrabies toe.

Groete

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 09/04/2020 - 09:56

Willem en Len dankie vir die fotos ek gaan se soos dit is dis moer mooi fotos die natuur sorg vir hom self na die reen seisoen en terwyl dit nog plek plek reensmiley

0
Kleinmond

Chris Boucher

Sun, 19/04/2020 - 08:52

Image

Hierdie is nie 'n Nossob Web-cam foto nie, maar wel geneem deur Jan van Wyk by Cubitje Quap-suiping, noord van Nossob. Ek het die foto vanaf die Sanparks-forum gekopieer. Ek vertrou Jan sal "okay" wees daarmee.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus