Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wie se voortuin is dit? Kruger 2026 Rona du Plessis -20 minutes ago
Dankie Wessel en Johan L, ek… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -23 minutes ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Johann L -5 hours ago
Johann.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 hours ago
Kla met brood onder die arm, Oktober 2026 saam gesels Johann L -6 hours ago
Gazebo, Hoe maak ek my ou rally tent… Johann L -7 hours ago

Oord Uitleg Kaarte

Heidelberg GP
Submitted by StephanS on
Forums

Ek wil hier oorde se uitleg kaarte plaas. 

Plaas gerus joune

3b

Heidelberg GP

StephanS

Mon, 11/03/2019 - 11:53

Ja ongelukkig is van die resolusies maar power. Sal sien of ek dit kan verbeter. Dit is maar kaarte wat opgelaai was op die internet

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 18/02/2020 - 16:10

Op bladsy 1 van hierdie draad het ek ander Hartenbos kaarte gelaai, maar op myne is daar aangeteken waar die krag en water punte op van die staanplekke is wat ek gemerk het.  Dit kan nogal help om naby water te staan as jy nie 'n lang pyp het nie.

Het jy dit nie ook gemerk op jou kaarte nie ?  yes

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus