Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -47 seconds ago
Hallo Len Verskoning Rona du Plessis -14 minutes ago
Len Verskoning Jan Meyer -22 minutes ago
Wessel, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -24 minutes ago
kan nie wag.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -28 minutes ago
Len... Verskoning Wessel Strydom -32 minutes ago

Oord Uitleg Kaarte

Heidelberg GP
Submitted by StephanS on
Forums

Ek wil hier oorde se uitleg kaarte plaas. 

Plaas gerus joune

3b

Heidelberg GP

StephanS

Mon, 11/03/2019 - 11:53

Ja ongelukkig is van die resolusies maar power. Sal sien of ek dit kan verbeter. Dit is maar kaarte wat opgelaai was op die internet

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 18/02/2020 - 16:10

Op bladsy 1 van hierdie draad het ek ander Hartenbos kaarte gelaai, maar op myne is daar aangeteken waar die krag en water punte op van die staanplekke is wat ek gemerk het.  Dit kan nogal help om naby water te staan as jy nie 'n lang pyp het nie.

Het jy dit nie ook gemerk op jou kaarte nie ?  yes

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus