Kyk gerus na die skakel, sekerlik van die mooiste natuurskoon in die wereld, ek het 'n klomp van die fotos op my TV gesit as screen saver.
As ek nie kan slaap in die nag dan sit en staar ek na die TV in plaas van die plafon. ek kry so seer verlange in my binneste om daai plekke te kan gaan besoek.
Net so lusmaker.....
f1

f2

f3

Tegnologie
Die tegnolegie is so puik deesdae the sky is the limit dankie vir deel Arie
Ek weet wat nou wat oom Arie…
Ek weet wat nou wat oom Arie vir xmas soek 😀
Ag ou Gesie, bly jy kan so…
Ag ou Gesie, bly jy kan so mooi tussen die lyne lees!
Vanoggend kos dit gaan fout…
Vanoggend kos dit gaan fout soek, water is swak. Dit beteken om so al la Bobbejaan oor n pyp te stap wat hoooog teen die kranse is. Elk geval, net bokant die afkeerpunt is n pragtige poel tussen die kranse met n mooi waterval. Gedink ek deel die stukkie Karoo prag met julle.


Ai, al draai ek die fotos op my gallery, bly dit so uitkom. Draai asb Johann of Voorie.
Net vir die sonder…
Net vir die sonder hoogtevrees, die pyp waaroor geloop moet word, seker so 20m+ hoog.

Karoo prag
Pragtig.
Neef jy moet die foto "edit" en dan draai en weer stoor.
Neef ly beslis nie aan…
Neef ly beslis nie aan hoogte vrees nie!!?
Baie mooi, dankie vir die deel.
Herman, ek kan nie jou inset…
Herman, ek kan nie jou inset redigeer nie, maar kan die fotos oor laai, hoop dit is reg ?
Karoo het 'n natuur skoonheid wat ongeewenaar is, baie dankie vir die deel hiervan.👍
Johann, dankie man net reg…
Johann, dankie man net reg soos fotos met cell geneem is. Lyk my die probleem by my is waneer die foto via bluetooth na tablet oorgeplaas word, dan draai ek dit op edit, maar vertoon steeds anders. My kop te plat vir die dinge. Waardeer. Arie dit is nogals hoog, en sou jy..... Kom nie baie daar nie, ouma Von het my verbied, maar sy hoor eers na die tyd. Net onder die waterval se poel, is n oorhang waar die Khoi Khoi en San geskuil het, lank lank gelede.
Ai ek sal darem graag in…
Ai ek sal darem graag in daardie poel wil swem!
Anton, jy en enige van ons…
Anton, jy en enige van ons ou pêlle is altyd welkom om te kom kuier. Neef is nie altyd "upstairs" nie, geniet nogal n lekker geselsie, solank ons voor die tyd weet dat smaak verskil. Ek hou nie baie van Cane en Coke nie, maar as dit my maat se knertsie is, byt ek op die tande.





Pragtige fotos wat voorheen…
Pragtige fotos wat voorheen nie moontlik sou wees nie......