Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -4 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -5 hours ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -5 hours ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -5 hours ago

Is enige iemand n lid by Honey Nest?

Bloemfontein
Submitted by Irene on
Forums

Haai daar,

Ek het n week of so trug by n werklike nice plek gekamp met n paar kliente. Dit was so lekker still en privaat dat ek vir myself gese het dat ek my familie daarto will vat. Wat ek nie geweet het nie is dat Honey Nest n "Membership Only" plek is. Die kliente waarme ek daar was het die hele ding geboek so ek het eers dae na die tyd die brokkie informasie ontdek.

Van wat ek kon uitfind Honey Nest werk op n "Referral System".  As jy nie n lid is nie, moet n lid jou aanwys vir jou om n booking te maak. Is enige iemand hier n lid? As jy is, maar jy will nie net a vreemdeling aanwys nie, kan jy asseblief net vir my hulle website password gee sodat ek hulle kan kontak.

Ek hoop julle almal het n lekker dag.

Môre Irene

Ek het ook die boodskap gekry, maar kon ongelukkig geen vordering daarmee maak nie. 

Julle sleep vêr van Bloemfontein af vir rus en vrede in Bosveld omgewing

Groete  

0
Bloemfontein

Irene

Sat, 14/03/2020 - 10:48

Het oom n probleem gehaat om in die website te kom?

 

Ja, ek is lief vir a bietjie langpad met padkos. cheeky Dit voel nooit soos a vakansie as ek net buite my deur kamp.

0

Môre Irene

Ek ket so 'n rukkie gesukkel, maar kry beslis nie die adres wat jy gegee het nie. Kon dus nie eers probeer om die "pass word" te gebruik nie. Moenie bekommer, in die toekoms sal ek op jou nommer druk, vir 'n aanbeveling.

Arie en Voortrekker: Baie dankie dat julle as eksterne eksaminatore die bevordering en gepaardgaande betiteling bekragtig het. Ek onderneem om dit op so 'n onwaardige wyse moontlik, aan te wend. Slegs as dit tot my voordeel strek. Ek onthou soos gister die woorde van die kanselier toe ek my laaste graad ontvang het-- " met alle regte en voorregte daaraan verbonde".

Groete  

  

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus