Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Tafel en bankies Rock View Lodge Nelspruit Geert -1 minute ago
forum deelname Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 minutes ago
Hallo Rona Oktober 2026 saam gesels Goeie Hout -4 minutes ago
Molle Oktober 2026 saam gesels Geert -6 minutes ago
Rona... Rock View Lodge Nelspruit Wessel Strydom -7 minutes ago
Die terrein Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -8 minutes ago

Barbers!

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Sondag middag gaan piekniek by Rietvlei natuur reservaat.    Dog ek die foto van die barber voer plek.

barber

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 04/09/2017 - 17:43

Toe ek die opskrif sien, toe dink ek, "ag wat het die haarkapper (barbier) tog nou met Anton se hare gedoen ?"

0
Meyerton

Segekok

Mon, 04/09/2017 - 17:45

Kyk ek dink julle almal weet waar n "MEERMIN" vandaan kom.....  As daar nou so n pragtige dame in die see sou verdrink dan word sy n meermin....  Nou n Baber is so n kleinbietjie anders...  ook iets van n dame maar die versuip in die Vaaldam  dan het jy jou  baber...

0
Secunda

Sleep nou

Sat, 30/12/2017 - 07:15

Ek hoor hoeka van n inligting bron na aan Anton en gesin dat die babers daar loop by 3 Berge nou wonder ek net is my bron se inligting waar of wolhaar

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus