Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -3 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -3 hours ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -3 hours ago

Barbers!

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Sondag middag gaan piekniek by Rietvlei natuur reservaat.    Dog ek die foto van die barber voer plek.

barber

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 04/09/2017 - 17:43

Toe ek die opskrif sien, toe dink ek, "ag wat het die haarkapper (barbier) tog nou met Anton se hare gedoen ?"

0
Meyerton

Segekok

Mon, 04/09/2017 - 17:45

Kyk ek dink julle almal weet waar n "MEERMIN" vandaan kom.....  As daar nou so n pragtige dame in die see sou verdrink dan word sy n meermin....  Nou n Baber is so n kleinbietjie anders...  ook iets van n dame maar die versuip in die Vaaldam  dan het jy jou  baber...

0
Secunda

Sleep nou

Sat, 30/12/2017 - 07:15

Ek hoor hoeka van n inligting bron na aan Anton en gesin dat die babers daar loop by 3 Berge nou wonder ek net is my bron se inligting waar of wolhaar

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus