Visvang

Kamp en visvang

Pretoria
Submitted by Petro Pretorius on
Forums

Ek weet nie hoe ander voel oor kamp nie, maar ons, dis nou ek en manlief wil nie iewers gaan kamp en net eenvoudig rondsit vir niks nie. Ons verkies om te kamp waar ons n lyntjie in die water kan gooi. As ons nie n vis vang nie kan ons dan ten minste na die water kyk.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus