Willemsrus Dinokeng

Algemene Inligting

Resensies

Hier is die foto soos wat ons op nr 15 gestaan het.

Selfs die plek is groot genoeg om Eksklusief in te pas [dalk].

staanplek nr 15
0
Secunda

Sleep nou

Wed, 23/09/2020 - 10:59

Na ek die fotos gesien het is ek regtig lus om daar tent penne in te slaan wat is hulle tariewe per nag ek sal weer bel en prober om hulle innie hande te kry daai swembad en bos n bonus sien hulle badkamers netjies

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus