Laat ek dan nou maar die voortou neem, en begin met die fotos by die name bring.
Voorie, ek het oorweeg om…
Voorie, ek het oorweeg om vir DK te vra vir 'n foto, maar as jy het sit dan so mooi enetjie van Petra op asb man?
Hoe lyk dit nou vir my of almal fotos van my vroutjie het behalwe ek, gelukig darem van my ou hondjie!
Ek voel ook dat die Antie gerus 'n foto van haar hormone, ag ek bedoel van haarself en die Ingelsman kan opsit!?
Baie mooi, Petra en Arie. …
Baie mooi, Petra en Arie. En Petra glimlag nog baie lekker vir iemand wat so rondgejaag word deur julle weet wie!!!
Gesins foto,s
Ek kyk nou weer deur dié draad en kom agter daar is min foto's want ek het gesiggies gesoek om op my Outlook te sit sodat ek weet met wie ek praat. Is maar baie sleg met name maar kan die gesigte onthou.
Kom sit ASB. vir ons hier op.
Nie gesinsfoto nie
So paar weke gelede moes Salomien op ‘n Sondag fotos gaan neem by Clifton. Sy stel toe voor dat ons saamgaan. Ek was eers nie lus vir die tog nie, maar ek is baie bly ek het saam gegaan. Dit was my eerste keer daar, en ek verstaan nou waarom mense so gaande is oor die plek. Soos julle op die foto kan sien is dit ‘n pragtige strand en die see is die mooiste kleur. Ons gesin is weliswaar nie op die foto nie, maar dit gee julle darem ‘n idee van ons buitemuurse aktiwiteite.

Chris W, geen wonder jy was…
Chris W, geen wonder jy was bly jy het saam gegaan nie, was ek maar so 40 jaar jonger![]()
Kleur van die see??
Middag Chris
Ek sien dan nie die see raak nie, sal maar oogarts gaan besoek!!!
Groete
Oog probleme
Solank die foto mooi is vir jou glo ek nie daar is iets fout met jou oë nie ![]()
My "los-lappie" family

Above aiden 1 year
Below caylin 6 months

Below Aiden 1 year


Caylin at Chris & jacky wedding <Bridesmaid>

Chris & Jacky at the wedding

Aiden now.... 10...... packs a hellava right hook...

Ek's te lelik, I'm in the group photo....
Ja Anton, die mense sal my nie herken nie.
Alipesia Universal is die ding wat my getref het,
Glo Stess, Maar hoe sal ek nou weet, Dalk sit Yvonne op my kop.

Kinder jare

My Avitar, soos nou op Forum, hier onder


Dit is soos ek nou lyk. Nie n haar op my lyf nie ![]()
Daai "haar" in die toiletbak by die werk is nie myne nie !!! ![]()
Ek het maar vrede gemaak met dit. Dokter sê hulle kan niks doen nie
Harry daar is metro-manne…
Harry daar is metro-manne wat duisende spandeer om met hulle hare weg te doen ![]()
GeesWatWandel ...
Op die Kampforum WhatsApp roep het geesie gevra of ek altyd 'n blond was.
Lank terug NEE geesie.









Foto van tannie Freda en oom…
Foto van tannie Freda en oom Colin? Nou waar is die wonder ek by myself?