6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Privaat Boodskap Opsie Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -41 minutes ago
Foto neem Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -1 hour ago
100de by mekaar. Vakansiebeplanning 2026/27 neef Herman -1 hour ago
Dankie Geert Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -2 hours ago
Jan Meyer Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -8 hours ago
Toer alte lekker saam Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -10 hours ago

Gesins fotos

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ek dan nou maar die voortou neem, en begin met die fotos by die name bring.

Waar my wa staan

Arie

Tue, 19/06/2018 - 15:51

Voorie, ek het oorweeg om vir DK te vra vir 'n foto, maar as jy het sit dan so mooi enetjie van Petra op asb man?

Hoe lyk dit nou vir my of almal fotos van my vroutjie het behalwe ek, gelukig darem van my ou hondjie!

Ek voel ook dat die Antie gerus 'n foto van haar hormone, ag ek bedoel van haarself en die Ingelsman kan opsit!?  

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 17/11/2020 - 15:58

Ek kyk nou weer deur dié draad en kom agter daar is min foto's want ek het gesiggies gesoek om op my Outlook te sit sodat ek weet met wie ek praat.  Is maar baie sleg met name maar kan die gesigte onthou.

Kom sit ASB. vir ons hier op.

Worcester

Wildehont

Wed, 18/11/2020 - 08:29

So paar weke gelede moes Salomien op ‘n Sondag fotos gaan neem by Clifton. Sy stel toe voor dat ons saamgaan. Ek was eers nie lus vir die tog nie, maar ek is baie bly ek het saam gegaan. Dit was my eerste keer daar, en ek verstaan nou waarom mense so gaande is oor die plek. Soos julle op die foto kan sien is dit ‘n pragtige strand en die see is die mooiste kleur. Ons gesin is weliswaar nie op die foto nie, maar dit gee julle darem ‘n idee van ons buitemuurse aktiwiteite. 
 

A

Worcester

Wildehont

Wed, 18/11/2020 - 12:28

Solank die foto mooi is vir jou glo ek nie daar is iets fout met jou oë nie yes

hklhuih

Above aiden 1 year

Below caylin 6 months

?>/

 

Below Aiden 1 year

iuklik

hythjrytj

Caylin at Chris & jacky wedding <Bridesmaid>

y

Chris & Jacky at the wedding

ygj

 

Aiden now.... 10...... packs a hellava right hook...

thyhgf

 

Ek's te lelik, I'm in the group photo....

Vereeniging

Harry Du Randt

Fri, 20/11/2020 - 14:56

Alipesia Universal is die ding wat my getref het,

Glo Stess, Maar hoe sal ek nou weet, Dalk sit Yvonne op my kop.

1

Kinder jare

2

 

43

5

My Avitar, soos nou op Forum, hier onder

6

7

Dit is soos ek nou lyk. Nie n haar op my lyf nie cheeky

Daai "haar" in die toiletbak by die werk is nie myne nie !!! smiley

Ek het maar vrede gemaak met dit. Dokter sê hulle kan niks doen nie

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 27/07/2021 - 13:17

Op die Kampforum WhatsApp roep het geesie gevra of ek altyd 'n blond was.

Lank terug NEE geesie.

.
Willem 1974 saam my oorlede suster (sy het in motor ongeluk gesterf op 21)
.
Voor 2008 was ek al meer as 50% blond.

 

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Tue, 27/07/2021 - 13:49

Geen hemp, naaktheid, gelukkig pla dit my nie, het nooit die Scope of so gekoop nie, nee regtig, nooit ooit nie.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus