Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Anton Voortrekker November 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Dinokeng camp and Leisure November 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Johann, November 2026 Rona du Plessis -3 hours ago
Wessel November 2026 Johann L -5 hours ago
Brits reënval November 2026 Wessel Strydom -6 hours ago

Mynbou in Krugerwildtuin

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on

Ek was nie bewus van dit nie maar sien op Maroela Media die aansoek is Dinsdag gesluit.

Dit was in my daaglikse kort nuus van Maroelamedia.

Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Wed, 25/11/2020 - 16:20

Middag Len

Die nuusberig het genoem dat die aansoek om teenaan die KNP te myn, van die hand gewys is.

 

Ons kan dus vir 'n rukkie ontspan, hopenlik sal iemand dophou dat dit nie onwettig gaan plaasvind nie.

Groete

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Wed, 09/12/2020 - 07:58

Afriforum is ‘n belangrike waghond. Hulle teenstanders sal politieke argumente teen hulle gebruik. Ek ondersteun hulle nie vir politieke redes nie, maar omdat hulle van die min organisasies is wat gesonde verstand gebruik en hulle stem dik maak. Hierdie is maar een voorbeeld.  

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Wed, 09/12/2020 - 08:42

Ek het soms my bedenkinge oor sommige van Afriforum se optredes, maar aan die ander kant het ek waardering vir die meeste van hulle optredes as 'n burgerlike organisasie.  Oor sake wat hulle aanspreek, hou hulle die Regering op hulle tone en laasgenoemde hou natuurlik nie daarvan nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus