Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Die Toets ...
Hierdie Tante storm by die apteek in met n kampeholic beker half vol vloeistof en n eet lepel. Sy roer die vloeistof met die lepel en vra die apteker om te proe.
Die apteker proe en trek n vreeslike gesig.
Tante: Proe dit soet ?
Apteker: Nee ?
Tante: Dankie tog! My dokter het gesê ek moet laat julle my urine toets vir suiker.
Go get tested !
Went for a walk past a farm with my new girlfriend and we saw dogs mating.
She said: "How does the male know when the female is ready for sex?"
I replied: "He can smell she is ready. That's how nature works."
We then walked past a sheep field and the ram was mating the ewe.
Again my girlfriend asked: "How does the ram knew when the ewe is ready for sex?"
I replied: "It's nature. He can smell she is ready."
We then went past another pasture and the bull was mating with the cow.
My girlfriend said: "This is odd. They are really going at it. Surely the bull can't smell when she is ready?"
I said: "Oh, yes; it's nature. All animals can smell when the female is ready for sex."
Anyway, after the walk, I dropped her at home and kissed her goodbye.
She said: "Take care and get yourself tested for Covid-19."
Surprised, "Why do you say that?" I asked her.
She replied: "You seem to have lost your sense of smell.".......Go get tested!
Mis kan baie Misleidend wees…
Mis kan baie Misleidend wees
Koos ry in digte mis en kan nie goed sien nie, hy besluit toe om die kar voor hom se agterligte te volg.
Skielik stop die kar en DOEF ry Koos in hom vas.
Koos vlieg uit die kar uit en skreeu op die ander bestuurder: "Hoekom stop jy so skielik in die middel van die pad?"
Die bestuurder antwoord: "Omdat ek in my garage is."
Nou ja toe, daar leer ons…
Nou ja toe, daar leer ons almal 'n goeie les![]()
Kinders en jongmense
Môre Anton
Nou het jy sopas vandag se kinders en jongmense as apies beskryf!!!
Sommige mense gaan nouweer aanstoot neem.
Groete
Lag bietjie ...
Lag bietjie!!!!! 😂😂😂Wat my ma my geleer het........
😂😂😂😂😂😂😂
Ma het my geleer hoe om te bid: "Jy moet bid dat daardie kol op die mat uit is as ek vanaand by die huis kom"
😂😂😂😂😂😂😂
Sy het my geleer van "time travel": "Ek sal jou tot in volgende week in klap!"
😂😂😂😂😂😂😂
Sy het my geleer pa's is slimmer en ryker as ma's: "Gaan vra jou pa!"
😂😂😂😂😂😂😂
Sy het my geleer oor plantkunde: "Lyk dit vir jou of geld op my rug groei?"
😂😂😂😂😂😂😂
Sy het my geleer om altyd nederig en klein te wees: "Mejufroutjie!!!"
😂😂😂😂😂😂😂
Sy het my van die weer geleer: "Dit lyk of 'n dekselse orkaan jou kamer getref het!"
😂😂😂😂😂😂😂
Sy het my geleer van fauna en flora: "Moenie vir my vertel perdebolle is vye nie!"
😂😂😂😂😂😂😂
Sy het my geleer om myself te ontdek: "Hou op om jou soos jou pa te gedra!"
😂😂😂😂😂😂😂
Sy het my die wetenskap van osmose geleer: "Hou jou mond en eet jou kos!"
😂😂😂😂😂😂😂
Sy het my geleer van uithouvermoë: "Jy sal by daardie tafel sit totdat jy jou spinasie opgeëet het!"
😂😂😂😂😂😂😂
Sy het my geleer van sintuie: "Kinders word gesien en nie gehoor nie!"
😂😂😂😂😂😂😂
Sy het my geleer van humor: "Hou aan lag, dan gee ek jou iets om oor te huil ook!"
😂😂😂😂😂😂😂
Sy het my van jaloesie geleer: "Daar is duisende arm kindertjies wat ouers soos joune begeer!"
😂😂😂😂😂😂😂
Sy het geleer dat daar 'n plek en 'n tyd vir alles is: "As julle mekaar wil vermoor, gaan doen dit buite! Ek't nou net hier skoongemaak!"
😂😂😂😂😂😂😂
Sy het my wiskunde geleer: "Sit jy alweer en tande tel!"
😂😂😂😂😂😂😂
Sy het my logika geleer: "Want ek sê so, dis hoekom!"
😂😂😂😂😂😂😂
Sy het my geleer dat wonderwerke nog kan gebeur: "Ek sal jou klap dat jy jou antie vir 'n eendvoël aansien as jy my weer terug antwoord!"
😂😂😂😂😂😂😂
Ai ma's is darem maar slim. Stuur aan ALLE goeie mammas...... Lag so bietjie ek het lekker gelag.😄 kostelik! Wát is 'n huis sónder 'n moeder????😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂















Opbreek