Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stap 1.  Aanvaar die… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -4 minutes ago
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Goeie môre Anton, ek sien… Oktober 2026 saam gesels Lapskag -3 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Kgalagadi-paaie Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Goeiemôre!  ☀️☀️☀️ Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -4 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Wed, 31/03/2021 - 16:49

Ja - dan eerder 'n mondskerm.

Ek het by geleentheid gehoor dat Twinsaver gaan ophou om sneespapier te maak. Hulle is moeg daarvan dat meer as 80% van hulle produk trek mense deur hulle gat.

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Wed, 07/04/2021 - 14:40

…. die nadeel is die koud slaap, die skottelgoed was, en die tekort aan hande met kamp opslaanlaugh 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus