DUSTY: 3 April 2017 - Goeie more al die koffie drinkers en ook die wat tee drink. Die pad is redelik stil vanoggend. Het een karavaansleper op die pad gekry vanoggend. Seker is hy oppad kus toe. Lekker dag vir almal!
Welkom by Kampforum se nuwe koffie draad!

Vir toegang tot die 1ste koffie draad, volg asb die skakel hieronder (-;
KOFFIE DRAAD 1
- 674 views
Goeiemore
Ek hoop almal het 'n beter nag gehad as arme Dusty. Was jy toe nog wakker, Dusty? Ek het al gehoor by mense wie se geyser gebars het, dat hul huis onder water was. So, dit het darem nie met jou gebeur nie?
Lekker dag vir almal. Die week trek alweer halfpad.
More Freda…
More Freda.
Ek net aan die slaap geraak toe dit gebars het. Gelukkig is die oorloop pyp by my kamervenster. die geluid van vallende water het my wakker gemaak.
Ek is geseend dat dit nie gewag het tot volgende week wanneer ek by die kamp is nie. Dan sou die water net aanhou loop het
Lekke dag
Koffie loop soos stroop en lekke dag vir almal
Hi, Stoffel jamer om van jou…
Hi, Stoffel jamer om van jou water probleem te hoor! Hoop jy kom gou reg.
Gister was weer n perfekte dag hier by die see, ons het heeldag op die strand rondgele en in die son gebak!
Vandag lyk my weer reen en sterk wind, sal maar sien.
Julle kan aan my postings die weer hier "lees" as ek baie skryf is die weer sleg en sit ek op die stoep en verveeld wees, as ek stil is, is dit n mooi dag en ons is op die strand en innie water!
Arie
Wind of reen dit bly nog stteds lekke om te kamp
Arie, dit is goed om te hoor…
Arie, dit is goed om te hoor julle geniet die strand en gaan swem. Ek is veral bly as Petra dit kan geniet. Alhoewel die somer so halfpad hier by ons aangebreek het, kan ek my voorstel die water sal nog hopeloos te koud wees om in te gaan. Alhoewel ek my hele lewe by die see woon, is ek maar bangerig vir hom. Nou se dae verkies ek eerder om net op die strand te stap met voete in die water.
Nouja, as jy vandag nie kan gaan swem nie, laat waai met een van jou stories!![]()
Goeid more almal, T was…
Goeid more almal, T was lekker, dankie, julle moet 'n mooi dag geniet, Arie, ons wag in spanning op jou "verveelgeit" stories.
Dusty, jammer van die gieser, maar sood jy sê, gelukkig gisteraand terwyl jy tuis is, sterkte met die ding.
Johann, en daar verwar jy…
Johann, en daar verwar jy ook die "d" met die "s" vanoggend. Gelukkig het jy dit andersom gedoen as Arie nou die dag!!! Sood klink darem beter as Arie se woord. ![]()
Hou nou op om my te teister…
Hou nou op om my te teister oor een klein foutjie, ek is sommer lus en los die forum![]()
Freda as die weer nie gou…
Freda as die weer nie gou draai nie sal ek seker iets skryf?
Maar ek gaan nie weer so ligsinnig wes nie
sal so paar kampresepte neerpen.
Goeie môre almal !
Goeie môre almal !
Jammer ek het nie gister gegroet nie - was baie besig op hierdie forum - het geen idee wat hier gebeur het nie !
Len....
Dis jy wat ons weer almal in die bek geruk het!!! Sien jy hoe luister ons vir jou? Tot Arie wil nou kampresepte opsit.![]()
![]()
Kyk as die wyse (gryse?) Ou…
Kyk as die wyse (gryse?) Ou man praat luister ons jongelinge.![]()
Ja dag tog maar........wees…
Ja dag tog maar........wees gegroet
Ai Big G
Ai Big G, wat is fout, jy klink nie lekker nie - was jy weer onsuksesvol om die G-kol op te spoor ?
LEN!
LEN!
Daarshy, geyser is vervang…
Daarshy, geyser is vervang en kry weer warm water.
Dusty
Dusty, mooi so ! Wie was die versekeraar ?
Len, dit is Santam
Len, dit is Santam





Goeie more! Dit voel soos…
Goeie more! Dit voel soos Woensdag!
Lekker dag vir almal... ek gaan nou Springs toe ry.